FJR Trading Courier/Koerier

FJR Trading Courier/Koerier Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from FJR Trading Courier/Koerier, Cargo and freight company, 10 Lombardi Street, Worcester.

We at FJR Trading serve with respect and loyalty.We are the solution for your problem.We constantly strive to be on time and time is a priority and mission in our business.

More almal ons is nog in die Kaap enige pakkies wat u uit die kaap wil laat koerier na Worcester 0626201345 U wense ons ...
11/01/2022

More almal ons is nog in die Kaap enige pakkies wat u uit die kaap wil laat koerier na Worcester 0626201345 U wense ons belange ons los u probleem op

09/12/2021

Naand almal as u hulle more pakkies wil opgetel hรช in die Kaap,kan u hulle my kontak en besonderhede deur gee dankie vir die ondersteuning dit word waardeer en u as ons kliente word eerste gestel๐Ÿ™๐Ÿ™Œ๐Ÿ‘๐Ÿ˜‡

03/12/2021

Welkom op ons page en dankie vir die ondersteuning dit word opreg waardeer...mag u hulle ล„ geseende naweek het

25/11/2021

U wense ons belange!

24/11/2021

U wense ons belange!Meer as net besigheid,ons strewe om langtermyn verhouding te bou tussen ons en kliente...ons missie en visie is om u probleem op te los en die ekstra my te loop en in eenheid te funksioneer om mekaar se doelwitte te bereik en ondersteuning te bied om die groei van u besigheid te verseker๐Ÿ™๐Ÿ™Œ๐Ÿ‘๐Ÿ‘Alles begin ons met God en ons eindig by God

Dankie Jesus vir u guns,my gebed is dat my kliente voorspoedig sal wees en dat die verhouding tussen ek en my kliente op...
19/11/2021

Dankie Jesus vir u guns,my gebed is dat my kliente voorspoedig sal wees en dat die verhouding tussen ek en my kliente op die fondasie Jesus sal voort en sterker bou...ek en my partner Jebraim Camfer ons is ล„ wen span en strewe om die ekstra my te gaan...mag die Here dit in ons hou soos ons groei en nederig sal hou in Jesus naam...dankie sussa Landy ons waardeer die ondersteuning

Ons strewe om top gehalte diens te lewer...dis ons klient se verskaffer,waar ons haar pakkie opgetel het...dankie Jesus ...
18/11/2021

Ons strewe om top gehalte diens te lewer...dis ons klient se verskaffer,waar ons haar pakkie opgetel het...dankie Jesus vir positiewe terugvoering

Ek en my regterhand altyd reg om uitstekende diens te lewer...As daar kliente is wat kan getuig van FJR Trading u hulle ...
17/11/2021

Ek en my regterhand altyd reg om uitstekende diens te lewer...As daar kliente is wat kan getuig van FJR Trading u hulle is welkom om review te plaas๐Ÿ˜‡๐Ÿ™๐Ÿ™Œ๐Ÿ‘๐Ÿ‘Laat FJR Trading u koerier probleem op los.

16/11/2021

Goeie naand almal welkom op FJR Trading se besigheidsblad...eerstens dank ons die Here vir wat Hy tot dus ver toe moontlik gemaak het en in die toekoms gaan moontlik maak...dan bedank ons ons eerste kliente wat hulle vertroue in FJR Trading sit en ons verwelkom nuwe kliente wat van ons dienste gebruik wil maak met vreugde in ons harte...wees verseker dat ons u belange op die hart dra en u probleem op los.

Address

10 Lombardi Street
Worcester
6850

Telephone

+27626201345

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when FJR Trading Courier/Koerier posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to FJR Trading Courier/Koerier:

Share