Boland Snake Removals 24/7 and Pest Control

Boland Snake Removals 24/7 and Pest Control Biologist Advocate
Cell: 0823801987 for Snake Removals 24/7 in Wellington Paarl Hermon Franschhoek Simondium Klapmuts regions

Wie kan relate 😂
10/09/2026

Wie kan relate 😂

As jy so swart slang sien wat soos n kobra lyk staan vêr weg n Swart Spoeg Kobra kan tot 4m akkuraat spoeg na iets blink...
10/09/2026

As jy so swart slang sien wat soos n kobra lyk staan vêr weg n Swart Spoeg Kobra kan tot 4m akkuraat spoeg na iets blink soos n mens se oë

As jy n registreerde slangvanger is in SA selfs Namibia comment met jou nommer en area waar jy slange kan verweider asb ...
10/09/2026

As jy n registreerde slangvanger is in SA selfs Namibia comment met jou nommer en area waar jy slange kan verweider asb
Somer is hier en slange gaan nou orals voorkom en mense gaan julle hulp kort

Bly jy rondom Zastron area? Stoor gerus Tammy Marwick se nommer as jy dié slangseisoen op n slang afkom 060 985 6114 sy ...
10/09/2026

Bly jy rondom Zastron area?
Stoor gerus Tammy Marwick se nommer as jy dié slangseisoen op n slang afkom 060 985 6114 sy is opgely deur Access Professional Development en hulle leer hulle kandidate die regte manier van slange vang 👌🏻
Pose met n swart mamba 👀

By VW Uitenhage se hekke en julle weet daar is actualy slangvangers wat slange kom vang en weer veilig vrylaat in die na...
10/09/2026

By VW Uitenhage se hekke en julle weet daar is actualy slangvangers wat slange kom vang en weer veilig vrylaat in die natuur ne , waarvoor net doodmaak 🤦🏻‍♂️
Slangvanger nrs van PE
Daniel 082 626 7388
Marik 066 428 4673


09/09/2026

Male Combat
Wanneer 2 mannetjie pofadders baklei oor die vermone van n wyfie pofadder wat hulle dié tyd van die jaar wil paar

Dankie Berneto vir die aanstuur van die video

09/09/2026

Basson Workwear se werks personeel het vandag so bietjie intertainment beleef met n kobra wat hulle kom besoek het by een van hulle store oppad in hulle toilet sisteem
Gelukkig kom hulle darm veilig die vangs beloer in my transparent Damit Dam Sealer vangpyp
Cape Cobra 🐍
Highly Venomous ⚠️

09/09/2026

Jan Pieterse het dié pofadder afgeneem op die Breede River op hulle plaas tussen Wolesley en Worcester
Slange is vinniger op water as op land 😉
Puff Adder 🐍
Highly Venomous⚠️

Ek vervaardig deesdae mooi sterk stortkoppe vir R5k en installeer dit for freeASB geen kans vatters
09/09/2026

Ek vervaardig deesdae mooi sterk stortkoppe vir R5k en installeer dit for free
ASB geen kans vatters

08/09/2026

18:00 was ek nog besig 😂 Met die hitte vandag het mense buite Paarl n mnr pofadder in die huis gekry vanmiddag want die deur het oopgestaan toe moes ek maar soek want toe ek daar kom is hy nie meer waar hy gesien was nie 😬
Puff Adder Male 🐍
Highly Venomous ⚠️

Address

Main Road 101
Wellington
7655

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Boland Snake Removals 24/7 and Pest Control posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share