QueenB Transport

QueenB Transport Verwydering van tuinvullis/rommel, klein trekkies & aflewerings. Garden waste/rubbish removal, small moves & deliveries.

P U B L I E K E   W E R K  🍂
14/05/2025

P U B L I E K E W E R K 🍂

T  U I N V U L L I S 🌿- 7 Vragte by hierdie huis.
06/05/2025

T U I N V U L L I S 🌿

- 7 Vragte by hierdie huis.

Lekker om op 'n Maandagoggend so 'n boodskap van 'n kliënt te kry🍃.
05/05/2025

Lekker om op 'n Maandagoggend so 'n boodskap van 'n kliënt te kry🍃.

G R O E N V U L L I S 🌿
25/04/2025

G R O E N V U L L I S 🌿

G R O E N V U L L I S 🌿
16/09/2024

G R O E N V U L L I S 🌿

G R O E N V U L L I S 🍃
29/07/2024

G R O E N V U L L I S 🍃

SOLAR ☀️Solarpanel delivery to Worcester.
26/06/2024

SOLAR ☀️

Solarpanel delivery to Worcester.

T U I N V U L L I S 🌱Wild Olive Estate - 4 Vragte hierdie week
01/06/2024

T U I N V U L L I S 🌱

Wild Olive Estate

- 4 Vragte hierdie week

T U I N V U L L I S 🌿 🌧Dis vir my lekker om in die reën te werk.  Ek lyk maar sleg met my waterdeurdrenkte klere, versie...
11/05/2024

T U I N V U L L I S 🌿 🌧

Dis vir my lekker om in die reën te werk. Ek lyk maar sleg met my waterdeurdrenkte klere, versier met modderspatsels en my hare wat in slierte om my gesig hang, maar dis ten minste beter as die somer se hitte. Vir 'n splitsekonde wonder ek soms wat d**k mense as ek gou na werk by die winkel stop, veral as ek by Woolies in die ry staan tussen die "fancy" dames...🤔 - neewat, water van 'n eend se rug 🦆 😉

K O M P O S 🌾Komposaflewering vir Christen Aksie Netwerk.
08/05/2024

K O M P O S 🌾

Komposaflewering vir Christen Aksie Netwerk.

G R O E N V U L L I S 🌱Vrag vullis vir Christen Aksie Netwerk .
08/05/2024

G R O E N V U L L I S 🌱

Vrag vullis vir Christen Aksie Netwerk .

G R O E N V U L L I S ☘️Christen Aksie Netwerk se nuwe projek in Carl Cronjeweg.  My senuwees was omtrent op met die sle...
18/04/2024

G R O E N V U L L I S ☘️

Christen Aksie Netwerk se nuwe projek in Carl Cronjeweg. My senuwees was omtrent op met die sleepwa, want ek kan mos (nog) nie agteruit ry nie en dan moet ek myself ook nog kort-kort herinner dat ek 'n "ball & chain" agteraan het en nie net kan góói nie 🤦🏻‍♀️.

Address

Vredekloof Heights

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when QueenB Transport posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to QueenB Transport:

Share