Tuk-Tuk-Go

Tuk-Tuk-Go Velddrif on the Move! Hop on, Hop Off. Join the Ride! Simple, Affordable, Reliable. Local. Lekker. Launching Soon!!!

On-Demand Rides. Super Easy. Less than 30secs to place a booking. No upfront payment required. Affordable. Reliable. Con...
31/08/2026

On-Demand Rides. Super Easy. Less than 30secs to place a booking. No upfront payment required. Affordable. Reliable. Convenient. Local & Very Lekker. Try it - just tap your card on any tuk. Designed for Velddrif. Let's Go!

Probeer https://www.meterapp.co/tuk-tuk-go 😁 Ons is reg vir julle. Laat weet gerus enige terugvoer of gesels met ons by ...
28/08/2026

Probeer https://www.meterapp.co/tuk-tuk-go 😁 Ons is reg vir julle. Laat weet gerus enige terugvoer of gesels met ons by 060 964 9869! Ons nooi julle πŸ™

Reserve your next trip with Tuk-Tuk-Go in Velddrif β€” hourly rentals, limos, taxis, and rideshare options available. Instant estimates and easy scheduling.

04/08/2026

Hallo Velddrif! There’s no place like home. Weskus vir ewig 😎🦩🌊🦞🌞 Baie dankie vir die ondersteuning en alle dank aan CJ Tow-in vir β€˜n ongelooflike betroubare diens!

02/08/2026

Dankie Paarl! 😎

In Proud Partnership with Sygnia
28/07/2026

In Proud Partnership with Sygnia

Pollie ons gaan Paarl toe vir interskole! Ry gratis saam met Tuk-Tuk-Go die week! In samewerking en geborg deur Sygnia.
28/07/2026

Pollie ons gaan Paarl toe vir interskole! Ry gratis saam met Tuk-Tuk-Go die week! In samewerking en geborg deur Sygnia.

28/07/2026
04/05/2026

Wie van julle het al die Tuk Tuk’s in Franschoek gery? 🀠

02/05/2026

As jy in die Veldrif omgewing is, en nie kan (of wil) ry nie, moet nie vergeet die manne van Tuk-Tuk-Go staan gereed vir jou nie!

Kontak hulle gerus.

02/05/2026

Ons gaan binnekort β€˜n Sirkel-Roete deur Velddrif bekend stel! Dit maak net sin. Sien uit om die roete met julle te deel! Hop-on Hop-off. 🦩

D**k aan die MyCiti bus van die Kaap, d**k aan die europese trams. Veronderstel β€˜n betroubare ritme met 10min intervalle, bekostigbaar, voorspelbaar. Maklik. Lekker local ❀️

Hou ons blad dop. Ons wag net vir die laaste groen lig van Weskaap Openbare Vervoer vir ons bedryfs-lisensie, dan laat wiel ons! 🌊

Dankie In & Om Weskus 🦩

Ons laat die wiele draai 😎

Tuk-Tuk-Go🦞

Address

Velddrift

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tuk-Tuk-Go posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Tuk-Tuk-Go:

Shortcuts

Share