Eigevis Group of Companies

Eigevis Group of Companies Mission: Our sound principles is the foundation of the business, our values the cornerstone.

03/06/2026

🔥HIERDIE WEEK SE SPECIALS! 🔥

Top gehalte vleis teen fabriekpryse! 🥩💥

Spaar meer, koop slim en vul jou vrieskas teen ongelooflike pryse.

📍 Kom besoek ons vandag nog.
⏳ Solank voorraad hou!

02/06/2026

🔥 ONE DAY SPECIAL ONLY! 🔥

Moenie hierdie ongelooflike spesiale aanbod misloop nie – net vir EEN DAG beskikbaar terwyl voorraad hou!

🥩 Gehalte vleis teen uitstekende pryse
📍 Besoek Sandboskraal Meat Packers vandag
⏰ Special slegs geldig vir vandag

Kom kry joune voordat dit uitverkoop is‼️

Op 28 Mei 2026 is die amptelike opening van die nuwe De Drift Winkelsentrum met trots gevier. Die geleentheid is bygewoo...
29/05/2026

Op 28 Mei 2026 is die amptelike opening van die nuwe De Drift Winkelsentrum met trots gevier. Die geleentheid is bygewoon deur Carel Mienie, Uitvoerende Hoof, en Kobus Eigelaar, Voorsitter van die Eigevis Groep. Tesame met Earl Kahn, Finansiële Bestuurder en Wimpie Rossouw, Fasiliteitsbestuurder van die Paternoster Groep.

Die opening van die winkelsentrum merk ’n belangrike mylpaal vir die gemeenskap en skep nuwe geleenthede vir plaaslike ondernemings en inwoners. Die bestuur het hul waardering uitgespreek teenoor almal wat tot die sukses van die projek bygedra het.

Alle nuwe winkels word hartlik verwelkom, en die wens is dat elke onderneming voorspoed, groei en sukses in hul nuwe tuiste sal beleef. 🥂

28/05/2026

Vandag was n geskiedkundige gebeurtenis vir die dorp. Gaan besoek De Drift winkelsentrum op die hoek van Voortrekker straat en Ankoveld straat. 👏🏼

28/05/2026

27/05/2026

🥩🔥 FABRIEKSWINKEL SPECIALS🔥🥩
Top gehalte vleis teen fabriekpryse.
Maak jou vrieskas vol en spaar groot!

📍 Kom kuier vandag by ons fabriekwinkel
✔️ Vars vleis
✔️ Groot specials
✔️ Beste pryse

Moenie uitmis nie‼️

20/05/2026

🔥 FACTORY SHOP SPECIALS! 🔥

Kom maak jou vrieskas vol teen ongelooflike fabriekpryse! 🥩
Vars kwaliteit vleis, uitstekende diens en pryse wat jou sak pas.

📍 Besoek ons winkel vir die beste specials
✅ Top gehalte vleis
✅ Groot besparings
✅ Vars en smaaklik

Address

32 De Villiers Street Harbour Area Laaiplek
Velddrif
7365

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

0227831125

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Eigevis Group of Companies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Eigevis Group of Companies:

Share