Rumpala Rumpala Fishing Charters

Wat n awesome week, n besige week met min slaap, baie voorbereiding, baie lag en n bietjie rowwe weer! Baie dankie Sodwa...
09/05/2026

Wat n awesome week, n besige week met min slaap, baie voorbereiding, baie lag en n bietjie rowwe weer!

Baie dankie Sodwana Ski-Boat Club vir n great kompetisie!

Baie geluk Basjan met n wel verdiende wen!!

Dankie ook aan al die sponsors! Ons waardeer opreg elke prys!

Sien uit na volgende jaar se kompetisie!

jy is ons beste! Baie baie dankie vir als, beter planne kon daar nie gemaak word nie!🥳

Morne en Frikkie, dankie julle het ons span kompleet gemaak! Dit was waarlik n voorreg om julle saam ons op die boot te he die week!

Visvang is lekker en bly lekker!
Baie lag, baie werk maar waarlik n pleaier!

Anothe good day on Rumpala!Well done for another Marlin to be safely released!
21/04/2026

Anothe good day on Rumpala!
Well done for another Marlin to be safely released!

Well done guys and little lady!!
20/04/2026

Well done guys and little lady!!

Proud Lady!
20/04/2026

Proud Lady!

Oh what a pretty picture! Family day!Andrea well done on your first Marlin it was a great family experience!Hope to see ...
20/04/2026

Oh what a pretty picture! Family day!
Andrea well done on your first Marlin it was a great family experience!
Hope to see you all again!

Good day today!7 Bonnies3 skippiesAnd a little bit of tax!But a great day all and all!Well done guys!
05/04/2026

Good day today!
7 Bonnies
3 skippies
And a little bit of tax!
But a great day all and all!
Well done guys!

Wat n voorreg om my Ouers op die boot te gehad het gister, en hulle die voorreg gehad het om n Marlyn in lewende lywe te...
05/04/2026

Wat n voorreg om my Ouers op die boot te gehad het gister, en hulle die voorreg gehad het om n Marlyn in lewende lywe te sien🥳🥳

Nog n dag op die see met n lekker tuna!Well done Shawn eerste keer op die see!Ons sien uit na die volgende keer.
05/04/2026

Nog n dag op die see met n lekker tuna!
Well done Shawn eerste keer op die see!
Ons sien uit na die volgende keer.

Rough seas, but still fish on the boat! Well done guys!
29/03/2026

Rough seas, but still fish on the boat!
Well done guys!

Gamefish was the aim of the game today!Well done!
20/03/2026

Gamefish was the aim of the game today!
Well done!

Address

Sodwana Main Road, Mbazwana B
Umhlabuyalingana
3974

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rumpala posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Rumpala:

Share