DDP Vervoer

DDP Vervoer Meubelvervoer en algemene vervoer spesialiste. In Pretoria en regoor Suid-Afrika. Ons doen meubelvervoer, op die regte manier. Ons gebruik slegs toe trokke.

Ons laai nie bourommel in die trok nie, slegs meubels. Ons is ten volle verseker. Ons verdwaal nie oppad na jou woning toe nie. Ons praat almal vlot Afrikaans en Engels. Ons verskaf gratis bokse en verpakkingsmateriaal. Ons bied jou gemoedsrus, gratis.

Dit is terugvoer soos hierdie, wat ons motiveer om elke dag ons beste te gee.Baie dankie aan elkeen van ons getroue klië...
10/10/2022

Dit is terugvoer soos hierdie, wat ons motiveer om elke dag ons beste te gee.
Baie dankie aan elkeen van ons getroue kliënte.
Julle ondersteuning word opreg waardeer.

27/08/2022
Deelvrag spasie beskikbaar vir meubels. Vanaf George / Mosselbaai na Gauteng. 30 Junie 2022.Bespreek gou!
27/06/2022

Deelvrag spasie beskikbaar vir meubels. Vanaf George / Mosselbaai na Gauteng. 30 Junie 2022.

Bespreek gou!

Ons spesialiseer in meubelvervoer, enige plek in Suid-Afrika. Ons kantoor is in Pretoria, en hiervandaan hanteer ons alle navrae.

Deelvrag vervoer beskikbaar. Gauteng na Kaapstad. 27/09 - 30/09.Ons bied u 100% diens, teen slegs 50% van die koste!www....
22/09/2021

Deelvrag vervoer beskikbaar.

Gauteng na Kaapstad.

27/09 - 30/09.

Ons bied u 100% diens, teen slegs 50% van die koste!

www.ddpvervoer.co.za

Furniture removal is what we do. Early morning, quick loads. All wrapping and packing included. www.ddpvervoer.co.za
06/08/2021

Furniture removal is what we do.

Early morning, quick loads.
All wrapping and packing included.

www.ddpvervoer.co.za

Plaaslik en langafstande. Ons doen meubelvervoer, enige plek, enige tyd. www.ddpvervoer.co.za
29/07/2021

Plaaslik en langafstande.
Ons doen meubelvervoer, enige plek, enige tyd.

www.ddpvervoer.co.za

Deelvrag spasie beskikbaar vir meubelvervoer, vanaf Pretoria na George. November 2020. Bespreek nou, en ontvang reuse af...
30/10/2020

Deelvrag spasie beskikbaar vir meubelvervoer, vanaf Pretoria na George.
November 2020.

Bespreek nou, en ontvang reuse afslag.

www.ddpvervoer.co.za

Vervoer geleendheid beskikbaar vanaf Mosselbaai na Gauteng. Datum : 18 September 2020. Baie spasie beskikbaar teen bekos...
13/09/2020

Vervoer geleendheid beskikbaar vanaf Mosselbaai na Gauteng.
Datum : 18 September 2020.
Baie spasie beskikbaar teen bekostigbare prys.

29/07/2020

Kode 14 trok drywer, deeltyds.
Moet in Annlin, Wonderboom, Montana omgewing woonagtig wees.
Moet bereid wees om skofte te werk.
Eie vervoer tot by werk, selfoon, geldige lisensie is noodsaaklik.
Moet goed in Afrikaans en Engels kan kommunikeer.

Address

Pretoria

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when DDP Vervoer posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category