Silverstar Shuttles

Silverstar Shuttles Airport Shuttles Service

08/05/2026

Dankie Riaan,dat jy altyd so stiptelik, betroubaar en vriendelik is. Dit is net ń plesier en gee my soveel goemoedsrus om ń trip saam met jou te beplan. Baie dankie daarvoor. Lekker week. Groete Q

11/04/2026
08/02/2026

Die oplaai area by OR Tambo lughawe is weer oop gemaak sonder dat daar n opgradering was.

KwaZulu Natal
01/02/2026

KwaZulu Natal

05/01/2026

VLUGTE VERTRAAG BY O.R TAMBO WEENS ʼn TEKORT AAN LUGVERKEERBEAMPTES…

Vlugte op die O.R Tambo-lughawe in Gauteng is gister ure lank vertraag weens ʼn tekort aan lugverkeerbeamptes.

Die Lugverkeersnavigasiediens sê in ʼn verklaring verskeie passasiers, sowel as lugdienste is in kennis gestel van die personeelprobleme en dat bykomende personeel wel ingeroep is.

ʼn Woordvoerder van die diens, Mphilo Dlamini, sê daar was meer personeel met verlof as wat beplan is, weens siekte of familieverpligtinge.

Dlamini het namens die diens aan reisigers wat deur die vertragings geraak is om verskoning gevra.

Address

Disselboom Avenue Wapadrand
Pretoria
0081

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Silverstar Shuttles posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share