Helberg Transport

Helberg Transport We provide all kind of shuttle services. Aiport
Shopping - Mall trips
School Kids
Business Men
Guest Houses

Uitstekende vervoer, skoon ,netjies , op tyd, en uiters vriendelike diens, stap daardie ekstra tree om die rit so aangen...
11/03/2019

Uitstekende vervoer, skoon ,netjies , op tyd, en uiters vriendelike diens, stap daardie ekstra tree om die rit so aangenaam as moontlik te maak, Verlang net die volgende informasie:
Datum van oplaai
Alle tye
Hoeveel mense
Hoeveel bagasie
Adres ,straat no en straat
Kontak no.
bespreek nou , baie vakansie dae is op hande, mooi loop en seen wense .

GOEIE EN BETROUBARE DIENS, STAP DAARDIE EKSTRA TREE OM MY MENSE GELUKKIG EN TEVREDE TE HOU, IS BEREID OM TE HELP WAAR EK...
31/08/2018

GOEIE EN BETROUBARE DIENS, STAP DAARDIE EKSTRA TREE OM MY MENSE GELUKKIG EN TEVREDE TE HOU, IS BEREID OM TE HELP WAAR EK KAN , DIENS BEKOSTIGBAAR, KOM EN GENIET N VRIENDELIKE RIT NA EN VAN LUGHAWENS, ONS IS NIE NET N VERVOER STELSEL NIE ONS IS N VRIENDELIKE DIENS WAT OMGEE VIR MENSE, MOOI LOOP EN GROETE, GODS SEEN WENSE VIR DIE DAG EN WEEK WAT VOORLE

09/07/2018

Dankie aan almal wat my ondersteun, ek is deur my eerste jaar en hoop om die tweede te maak, as ek deur die eertse jaar imand te nagekom het vra ek nederig omverskoning en hoop ek op vergifnis, maak asb van my gebruik , ek probeer die kostes laag te hou en n goeie diens aan te bied.

29/04/2017

Ek probeer mense help met vervoer na verskillende plekke , my pryse is billik en hou tred met die brandstof pryse. As u skakel om vervoer te word, benodig ek die volgende inligting :
Volledige adres, hoeveel persone, tyd van oplaai, bestemming, hoeveel bagasie. Om mense te gaan aflaai by n lughawe , sal die kostes minder wees as om n persoon/persone op te laai, en die rede hiervoor is die wagtyd vir u bagasie, dit neem n halfuur na n driekwart uur om u bagasie te moet kry. Ook is daar ekstra kostes verbonde , na 12h00 uur in die aand tot en met 06h00 in die oggende.Ek bied n veilige vervoer aan omdat die lewe so gevaarlik is en ons lewens niks werd is as dit by roof kom.
Vir die jong mense help ek ook , want dit is beter dat n mens vervoer word, as om in n sel deur te bring, omdat jou alkol vlak te hoog is en of n mens na drank ruik. Een aand in n sel en n jong mens het n krimonele rekord, en as jy studeer is jou studies daarmee heen
So maak gebruik van my , ek sal jou veilg by jou bestemming besorg.mooi bly en groete, Arrie en Alta.

28/04/2017

We offer:
Airport transfers
Short distance travel (Malls, Shops etc)
Drop off/Collect kids from school
Shuttle services to and from guesthouses

For more enquiries call Arrie 071 607 1533 / Alta 072 560 8290
Email: [email protected]

Address

Pretoria
0181

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Helberg Transport posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Helberg Transport:

Share