26/05/2025
‼️‼️ Dis amper weer Thailand Oktober Tyd‼️‼️
Ons gaan die een grooooooot gaan!!!!
🌴 Oktober 2025 Thailand Phuket🏝️
7 nagte, 8 dae
R23 900 per persoon wat deel.
Oktober is Thailand tyd vir ons Toerbroers familie! Ons geniet ook die eilandlewe, die besienswaardighede, die besige strate, lekker kos en kuier!
Datums
19-27 Oktober 2025
Ingesluit
🏝️Retoervlugte vanaf Johannesburg
🏝️Retoer shuttles van en na die lughawens
🏝️7 nagte verblyf met ontbyt by Patong Resort Hotel
🏝️Toerbroers Gidse
Uitgesluit
🏝️Reisversekering (ons staan by met TIC/Santam)
🏝️Etes en drankies nie genoem
🏝️Ekstra aktiwiteite
🔴BETAAL OPSIES🔴
KONTANT OPSIE:
Slegs R3500 per persoon deposito nou betaalbaar. Daarna kwartaaliks en balans afbetaal 8 weke voor vertrek. Kontak [email protected]
FINANSIER OPSIE:
10 maande aftrek order, sonder ENIGE RENTE. Moet boek voor einde Des 2024.
Toerbroers Finance is n geregistreerde NKB kredietverskaffer.
Kontak [email protected]
Kontak ons nou!!
Bespreek jou plek, kontak [email protected] vir meer inligting