14/10/2026
Ons is gewoond aan pakkies pos, wat n lekkerte om aan die ander kant te staan en bq een te gaan afhaal.
Elco, dki vir die ekstra myl wat jy vir Specimen Fanatic stap.
Dit lyk bevange.
We absolutely L💚💚💚💚💚ve it.
Jys n yster!
Dries Gouws
Couzette Gouws