Midway Bus Service NW

Midway Bus Service NW We offer safe & affordable passenger transport in semi luxury and luxury coaches and buses.

Groot voorreg om Volkies Potch se sport sterre na hul onderskeie toernooie te vervoer gedurende die skool vakansie! Ons ...
31/03/2026

Groot voorreg om Volkies Potch se sport sterre na hul onderskeie toernooie te vervoer gedurende die skool vakansie! Ons sien uit na die seisoen wat voorlΓͺ, baie sterkte Volkies!

Geniet julle toer manne Potchefstroom Gimnasium ! Dankie vir julle ondersteuning. 🚌🚌
27/03/2026

Geniet julle toer manne Potchefstroom Gimnasium ! Dankie vir julle ondersteuning. 🚌🚌

Die jaarlikse NWU Bustoere is elke keer 'n baie spesiale geleentheid, dankbaar dat ons kan deel hierin! Laat die wiele r...
04/02/2026

Die jaarlikse NWU Bustoere is elke keer 'n baie spesiale geleentheid, dankbaar dat ons kan deel hierin! Laat die wiele rol 🚌🚌

04/02/2026

Die jaarlikse NWU Bustoere is elke keer 'n baie spesiale geleentheid, dankbaar dat ons kan deel hierin! Laat die wiele rol 🚌🚌

Een van ons gunsteling tye van die jaar! Wat 'n voorreg om elke jaar die Puk Kandelaar kerk se eerstejaars te vervoer na...
27/01/2026

Een van ons gunsteling tye van die jaar! Wat 'n voorreg om elke jaar die Puk Kandelaar kerk se eerstejaars te vervoer na hul eerstejaarskamp. Geniet julle kamp in Lindley. 🚌🚌

12/01/2026
Absolute voorreg om hierdie spanne te vervoer! Dankie Gimmies vir julle ondersteuning en baie sterkte met die wedstryde ...
07/08/2025

Absolute voorreg om hierdie spanne te vervoer! Dankie Gimmies vir julle ondersteuning en baie sterkte met die wedstryde wat voorlΓͺ. Ons staan bankvas agter julle. 🚌 🚌

22/07/2025

Jou veiligheid is ons prioriteit!

Address

Katlagter Street, Baillie Park
Potchefstroom
2526

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

+27182907877

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Midway Bus Service NW posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share