Grainvest

Grainvest Investing in agricultural & energy industries with representation in Africa, Australia and Argentina. Grainvest forms part of the RussellStone Group.

With more than 10 years' experience in the agriculture industry, our hands-on approach and applied knowledge have given Grainvest the ability to offer back-to-back trading opportunities to all of our clients. We also offer logistics solutions and have a hand in various farming operations, both locally and internationally. Grainvest's involvement in agricultural activities pertaining to grain, raw

materials, fertiliser, livestock trading and marketing, unique farming ventures and logistical know-how has enabled us to recommend the best trading and logistics solutions for each client’s needs. Due to the nature of our work, our demographic focus areas include provinces such as Gauteng, KwaZulu-Natal, North West, Limpopo and Mpumalanga. With some of our partners already settled and successful in farming operations in the sugar cane, avocado and mango industries, we've also had the opportunity to co-invest in international farming operations.

Ontmoet die span agter die werk wat saak maak.Duncan Naude is deel van ons operasionele span en speel ’n sleutelrol om s...
08/04/2026

Ontmoet die span agter die werk wat saak maak.

Duncan Naude is deel van ons operasionele span en speel ’n sleutelrol om seker te maak alles loop glad, doeltreffend en betyds. Dis mense soos Duncan wat die dag tot dag aksie agter die skerms dryf en waarde skep vir ons produsente.

By Grainvest gaan dit oor meer as net besigheid. Dit gaan oor mense wat trots is op wat hulle doen.

Opstandingsondag herinner ons aan die oorwinning van lewe oor die dood, hoop oor wanhoop, en lig oor duisternis.Vandag v...
05/04/2026

Opstandingsondag herinner ons aan die oorwinning van lewe oor die dood, hoop oor wanhoop, en lig oor duisternis.

Vandag vier ons die opstanding — die belofte van nuwe lewe en ’n toekoms gevul met genade.

Mag hierdie dag jou hart vul met vreugde, geloof en hernude hoop.

Goeie Vrydag herinner ons aan die krag van geloof, genade en opoffering.Dit is ’n dag van stilte en besinning, waar ons ...
03/04/2026

Goeie Vrydag herinner ons aan die krag van geloof, genade en opoffering.

Dit is ’n dag van stilte en besinning, waar ons stil raak by wat werklik saak maak.

Mag hierdie dag vrede, hoop en betekenis bring.

Seisoen 3 is hier.   2026.Grainvest is weer deel van die aksie.Volg saam.
01/04/2026

Seisoen 3 is hier. 2026.
Grainvest is weer deel van die aksie.
Volg saam.

What is really driving the markets right now?From global politics to oil prices, the impact is already filtering through...
25/03/2026

What is really driving the markets right now?

From global politics to oil prices, the impact is already filtering through input costs, chemicals, and ultimately agriculture.

Together with GVI International, Grainvest, and RussellStone Treasury, we unpack what it all means, and where things could be heading.

Full conversation now live on YouTube.
https://youtu.be/ZB1gUcQyssA

Regte tyd. Regte besluit. Regte verskil.In landbou en kommoditeitsmarkte is tydsberekening alles. Dis nie net wat jy doe...
25/03/2026

Regte tyd. Regte besluit. Regte verskil.

In landbou en kommoditeitsmarkte is tydsberekening alles. Dis nie net wat jy doen nie — dis wanneer jy dit doen.

By Grainvest kombineer ons markkennis, ervaring en insig om geleenthede betyds te identifiseer — nie agterna nie. Want uiteindelik lê die wins nie net in die transaksie nie, maar in die tydsberekening.

Proses bo paniek. Duidelikheid bo emosie. Volhoubare groei.In kommoditeitsmarkte kan emosie duur wees. Paniek reageer op...
18/03/2026

Proses bo paniek. Duidelikheid bo emosie. Volhoubare groei.

In kommoditeitsmarkte kan emosie duur wees. Paniek reageer op die oomblik. Proses bou stabiliteit oor tyd.

By Grainvest werk ons met gestruktureerde strategieë wat risiko definieer, minimums beskerm en rigting gee wanneer besluite geneem moet word.

Want groei gebeur nie deur impuls nie, maar deur herhaalbare, gedissiplineerde optrede.

16/03/2026

Die fluitjie blaas. Die seisoen begin. Die energie is tasbaar.

Grainvest is trots om betrokke te wees by Bethlehem Voortrekker Hoërskool en saam die afskop van die rugbyseisoen te vier. As trotse borg van die skool ondersteun ons met graagte die ontwikkeling van jong talent op en langs die veld. Rugby gaan oor passie, dissipline en spanwerk – dieselfde waardes wat ons elke dag in landbou en kommoditeitsmarkte uitleef.

Ons glo daarin om nie net produsente te ondersteun nie, maar ook die jong talent en gemeenskappe wat die toekoms van landbou bou.

Sterkte aan al die spelers vir die seisoen wat voorlê. Speel hard. Speel met trots. En geniet elke oomblik op die veld.

Vir meer inligting oor graan- en oliesaadpryse, kontak Hanu by 072 708 6847 of besoek http://www.grainvest.co.za

Konsekwent. Gefokus. Seisoen na seisoen.Die mark beloon nie altyd geraas nie. Dit beloon stabiliteit.In landbou word mom...
11/03/2026

Konsekwent. Gefokus. Seisoen na seisoen.

Die mark beloon nie altyd geraas nie. Dit beloon stabiliteit.

In landbou word momentum oor tyd gebou deur ingelig te bly, kleiner beter besluite te neem en nie elke beweging in die mark na te jaag nie.

By Grainvest glo ons volhoubare sukses lê in konsekwentheid wat lank genoeg volgehou word.

Vandag se Bier-en-Worsproe by Grainvest was ’n groot sukses! 🍻🌭Ons het wors van 6 van Pretoria se beste slaghuise gebraa...
06/03/2026

Vandag se Bier-en-Worsproe by Grainvest was ’n groot sukses! 🍻🌭
Ons het wors van 6 van Pretoria se beste slaghuise gebraai en geproe – en die kuier was net so goed soos die wors!

Baie dankie aan almal wat saam gekuier het.
Geluk aan Hinterland – julle wors was vandag die gunsteling by die proe!

Baie dankie vir die mooi woorde.Dit is vir ons lekker om deel te wees van die Liggies-gemeenskap en -familie.
04/03/2026

Baie dankie vir die mooi woorde.
Dit is vir ons lekker om deel te wees van die Liggies-gemeenskap en -familie.

Grainvest het Liggies Netbal kom bederf met n pragtige nuwe tent en baniere, minwetend ons Netbalvoorsitter, Karolien Coetzee is altyd voorbereid met n DANKIE op hoërgraad! Deur die hele dorp het sy by mammas en besighede ietsie gekry om te wys Liggieland is uit die hart en tuisgemaak!!

Address

510 Makou Street
Potchefstroom
0181

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 17:00

Telephone

012 482 6623

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Grainvest posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Grainvest:

Share