In die Platteland. Met pad-koffie en beskuit

In die Platteland. Met pad-koffie en beskuit Reis saam, of stop vir n kuier of n pad koffie in die platteland. Travel with us in the countryside.

23/10/2025
Moorreesburg 💪👍
23/10/2025

Moorreesburg 💪👍

The small Western Cape town of Moorreesburg is emerging as a prime investment destination, driven by strong municipal management, reliable infrastructure, affordable properties, and proximity to Cape Town.

Baie geluk aan Carien van Moorrees met hierdie uitstekende toekenning.
07/11/2024

Baie geluk aan Carien van Moorrees met hierdie uitstekende toekenning.

Baie geluk aan die Gasvryheidbesigheid van die Jaar 2024 wenner, Moorrees: Carien Hugo-Waring.

22/10/2024

Ons is opgewonde en trots om aan te kondig dat Moorrees benoem is vir Gasvryheidbesigheid van die Jaar 2024! Dit is 'n groot eer en erkenning, van die harde werk wat die Moorrees-span in die laaste drie en 'n half jaar ingesit het. Die publiek het die kans om 20% van die finale uitslag te beïnvloed, so neem asseblief 'n oomblik om vir Moorrees in die Gasvryheid kategorie te stem. Ons waardeer jou ondersteuning om ons te help om meer nasionale blootstelling te kry!

We are thrilled and proud to announce that Moorrees has been nominated for Hospitality Business of the Year 2024! This is a tremendous honour and recognition of the hard work put in by the Moorrees Team over the last three and a half years. The public has the chance to influence 20% of the final outcome, so please take a moment to vote for Moorrees in the Hospitality section. We truly appreciate your support in helping us gain more national exposure!

AHi
Moorreesburg Sakekamer
Moorreesburg & Koringberg Tourism

Follow the link and fill in the form

https://hmd.social/zqeyK

09/03/2024
Sukses verhaal van Hoop.Merweville
09/03/2024

Sukses verhaal van Hoop.
Merweville

Landbouweekblad is Suid-Afrika se grootste en invloedrykste landboutydskrif, en staan al meer as 90 jaar in die diens van boereVolg ons op ons webwerf http:/...

Address

23 Reservoir Street
Moorreesburg
7310

Telephone

+27834405172

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when In die Platteland. Met pad-koffie en beskuit posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share