Bloemtaxi

Bloemtaxi 24 Hour Shuttle Service
Local & Long Distance

04/04/2018
21/02/2018

Huurmotor bestuurder benodig met Kode 8 & PDP om onmidelik pos te aanvaar . Ons is opsoek na n huurmotor bestuurder wat onmidelik kan begin werk . Jy moet sober gewoontes he en bereid wees om skofte te werk . Die salaris is kommisie basis alleenlik so jy bepaal jou eie sallaris .
Die skofte is as volg :
Dagskof - 06:00 - 18:00 en as ons jou nodig het om te help moet jy aanbly tot alles op datum is . Nagskof - 19:00 07:00 en as ons jou nodig het om te help moet jy aanbly tot alles op datum is . Middag Skof 13:00 - 22:00 en as ons jou nodig het om te help moet jy aanbly tot alles op datum is .
Alleenlik mense wat bereid is om te werk geen kansvatters nie asb .
Email asb jou CV na [email protected]

06/01/2018
Goeie Dag Almal , Welkom trug in 2018 hoop julle het n great feestyd gehad en nou is alles weer trug na normal , vanaf a...
06/01/2018

Goeie Dag Almal , Welkom trug in 2018 hoop julle het n great feestyd gehad en nou is alles weer trug na normal , vanaf almal by Bloemtaxi n voorspoedige nuwe jaar vir almal mag dit n great jaar wees .

30/12/2017

Hi almal , met die nuwe jaar om die draai wil ek net se hou matigheid voor oe en geniet die oujarsdag , party van ons moes geliefdes of vriende afgee aan die dood so laat ons asb die nuwe jaar ingaan met nuwe hoop en wysheid vir 2018 , En net so tong in die kies ons is beskikbaar vir enige shuttle service oor die tyd as dit sou nodig wees .Lekka dag .

Baie geluk Nicky (no14) met jou verlowing alles wat mooi is vir jou en Ina
20/12/2017

Baie geluk Nicky (no14) met jou verlowing alles wat mooi is vir jou en Ina

Goeie more almal  # Kersfees is so ampiertjies hier so van die Bloemtaxi span af n Geseende Kersfees mag GOD se genade o...
19/12/2017

Goeie more almal # Kersfees is so ampiertjies hier so van die Bloemtaxi span af n Geseende Kersfees mag GOD se genade oor elkeen wees .

BLOEMTAXI WE ARE HERE TO SERVE YOU
14/12/2017

BLOEMTAXI WE ARE HERE TO SERVE YOU

Happy Clients😀
09/12/2017

Happy Clients😀

08/12/2017

As the year ends, we think about all we are grateful for and our relationship with you is one of the things we treasure.

Thank you for the opportunity to be associated with you.

We wish you a Merry Christmas and much success in the new year.”

Jaco Ackerman
Admin Manager @ Bloemtaxi .
081 276 4708

Address

Mangaung
9301

Telephone

0723499738

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bloemtaxi posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share