Liekie Designs

Liekie Designs Vir enige navrae of bestellings whatsapp Liekie by 074 831 3283 of email [email protected]

✨ Welcome to Liekie Designs✨
We believe in quality, individuality, and the joy of having something made with love. 🌸
Browse our collection, find your favorites, and enjoy the charm of handmade fashion — made just for you.

❤️ with love by Liekie Designs

09/05/2026
🥳 LANGNAWEEK WINS-KOPIE BY LIEKIE DESIGNS! 🥳​Mense, maak reg vir die braai en die rus, want ons het 'n transaksie wat jo...
04/04/2026

🥳 LANGNAWEEK WINS-KOPIE BY LIEKIE DESIGNS! 🥳
​Mense, maak reg vir die braai en die rus, want ons het 'n transaksie wat jou gaan laat "Oelala!" sê! 🐗💃

Hulle is gemaklik, stylvol en nou kry jy 'n reuse bonus!

​✨ DIE DEAL: ✨
Koop enige 5 Oelas en ons gooi 'n BOERE PT-BROEK heeltemal GRATIS by! 🎁
(Let wel: Die gratis PT-broek moet dieselfde grootte as jou Oelas wees).

​📏 Groottes: Small tot 4XL
💰 Prys: Slegs R320 elk
​🎨 Kies jou gunsteling kleure:
🖤 Swart | 💙 Navy | 💚 Groen | 🤎 Bruin | 🩶 Grys | 🦅 Camo | 🌾 Khaki

​🧵 Kwaliteit waarop jy kan reken:
Elke item word met liefde en sorg op bestelling gemaak. Ons stik terwyl jy ontspan!

​📲 MOENIE WAG NIE!
Bestel nou op WhatsApp voor die langnaweek verby is:
👉 074 831 3283
​Liekie Designs – Vervaardig met trots, gedra met 'n glimlag! 🐗✨

Mammas help bietjie deur te comment watter kleur jul verkies en ook wat jul anders sou wou hê. ​By Liekie Designs weet o...
07/03/2026

Mammas help bietjie deur te comment watter kleur jul verkies en ook wat jul anders sou wou hê.

​By Liekie Designs weet ons kinders speel hard. Daarom maak ons baadjies wat kan hou!

​✅ Cotton Twill vir duursaamheid.
✅ Fleece voering vir daardie ekstra hitte.
✅ 6 Kleure om van te kies + die gewilde Camo!

​💰 Pryse: R320 (2-7jr) | R360 (8-14jr)
🚚 Courier: R60 vanaf Lichtenburg.

​Moenie wag tot die ryp op die gras lê nie!
WhatsApp ons vandag: 074 831 3283 🐗🧵

Hierdie 2 broeke uit ons elite reeks is vir die manne wat ń rits verkies. Onthou om ook na die pt broek reeks te loer 😎​...
24/02/2026

Hierdie 2 broeke uit ons elite reeks is vir die manne wat ń rits verkies. Onthou om ook na die pt broek reeks te loer 😎

​ELITE 1
(band met zip en knoop, beltlussies, 2 kantsakke 2 gatsakke en 2 sy sakke met flappies)
🔹 S tot 3XL: R380
🔹 4XL tot 8XL: R500

​ELITE 2
(band met zip en knoop, beltlussies, 2 kantsakke en 2 gatsakke)
🔹 S tot 3XL: R320
🔹 4XL tot 8XL: R400

​​BELANGRIKE INFO:
✅Word op bestelling gemaak in die kleur en grootte van jou keuse.
✅Khaki, olyf, swart, grys, navy, bruin, camo

The courier guy lockers (pudo) R60
Of aflewer by adres R100

Fb page Liekie designs

************************************​By Liekie Designs verstaan ons: nie alle bene is gelyk geskape nie. Of jy nou jou k...
14/02/2026

************************************
​By Liekie Designs verstaan ons: nie alle bene is gelyk geskape nie. Of jy nou jou kalfies wil wys of net-net die "essentials" wil bedek, ons het jou!

​Vanaf 'n Small tot 'n grootte 8XL, en die beste deel? JY bepaal die lengte. Want kom ons wees eerlik: party kliënte hou van 'n bietjie grasie, en ander wil hê die boud moet net-net toe wees. 🙊

​Kies jou gunsteling "look":
​🩳 Standaard PT-broek: R160 - R250
​🚜 Boere PT-broek: R220 - R300
​🔥 Boere Olala (Vir die warm look): R320 - R430
​💎 Elite 1: R380 - R500
​✨ Elite 2: R300 - R420

​Jou kleur, jou ontwerp, jou reëls:
Camo, Swart, Navy, Bruin, Grys, Khaki of Olyf. Ons maak hom op bestelling presies soos jy hom wil hê.
​📲 Bestel nou via WhatsApp: 074 831 3283
📍 Loer in by: Liekie Designs 💜

08/02/2026
Wie sê jagters kan nie stylvol wees nie? 🦌💖​Of sy nou saam in die veld stap of net die "look" koester, ons pasgemaakte j...
07/02/2026

Wie sê jagters kan nie stylvol wees nie? 🦌💖

​Of sy nou saam in die veld stap of net die "look" koester, ons pasgemaakte jag-stelle is perfek vir elke klein (en groot!) avonturier.
Van "Army Green" tot daardie perfekte skakering van pienk – ons maak dit presies soos jy dit wil hê! Alles word op bestelling gemaak.

​ONS PRYSLYS:
​👕 Knopieshempe
​1–7 jr: R180
​8–14 jr: R220
​Small–Large: R350

​👖 PT-broeke (met gatsakke & beltlussies)
​1–7 jr: R120
​8–14 jr: R160
​Small–Large: R220

​🩳 Standaard PT-broeke
​1–7 jr: R100
​8–14 jr: R130
​Small–Large: R160

​👖 Langbroeke
​Die Kleinspan (1-6 jr): R180
​Die Grootword-fase (7-14 jr): R250

​✨ Persoonlike Touch: Voeg jou naam of logo by vir slegs R15!

🚚 Koerier: Vanaf Lichtenburg teen slegs R60.
​Maak jou keuse, kies jou kleur en bestel nou!

📱 WhatsApp: 074 831 3283
📘 Facebook: Lieke Designs

🐂 Boere PT Broek – sterk genoeg vir ’n lang dag!Van kraal tot koöperasie 💪👖 Small – 3XL R230👖 4XL – 8XL R300🎨 Olyf | Swa...
05/02/2026

🐂 Boere PT Broek – sterk genoeg vir ’n lang dag!
Van kraal tot koöperasie 💪
👖 Small – 3XL R230
👖 4XL – 8XL R300
🎨 Olyf | Swart | Grys | Bruin | Khaki | Navy | Camo
🧵 Word op bestelling gemaak
🚚 Courier vanaf Lichtenburg R60
📲 WhatsApp bestellings: 074 831 3283

🤔💜Dames, ek is besig om nuwe voorraad in die pragtige, duursame Cotton Twill te beplan, maar ek het julle hulp nodig om ...
03/02/2026

🤔💜Dames, ek is besig om nuwe voorraad in die pragtige, duursame Cotton Twill te beplan, maar ek het julle hulp nodig om te prioritiseer! Ek het twee ontwerpe vir elk, en ek wil weet wat julle harte vinniger laat klop.

​Kies asseblief jou gunsteling uit ELKE kategorie:

​1️⃣ Die Pinafore (Kies Styl A of B): ’n Speelse, tydlose toevoeging tot ons reeks wat werklik vir oud én jonk bedoel is. Dis gemaklik, stylvol en veelsydig.

​2️⃣ Die Box Top (Kies Styl 1 of 2): Die perfekte maatjie vir ons reeks broeke. Dit bied daardie netjiese, afgeronde voorkoms wat elke uitrusting dadelik opkikker.

​Lewer so kommentaar:
Pinafore: [A of B]
Box Top: [1 of 2]
​Ek kan nie wag om te sien wat julle kies nie! Die wen-kombinasies word eerste gemaak. 👇✨

Address

Lichtenburg

Telephone

+27748313283

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Liekie Designs posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Liekie Designs:

Share