Ruan Scholtz Wildbedryf & Boerdery - pty Ltd

Ruan Scholtz Wildbedryf & Boerdery - pty Ltd Breeders of exotic Game Species. We also specialize in the Following
Wild Life Transport
Drone Ser

Permanently closed.
01/07/2021

Volgens die POPIA Wet wat more 1 Julie 2021 in werking tree, is ek verplig om 2 vrae aan elke persoon op die groep te vra:
1. Wil jy deel wees van die groep?
2. Onderneem jy om nie die persoonlike inligting van die lede sigbaar elders te gebruik nie?
Indien jy JA kan antwoord, bly asb op die groep. Jy hoef nie 'n antwoord te stuur nie
Indien jy NEE antwoord, verlaat asb die groep vir almal se veiligheid.

Ek glo elke een verstaan en sal ons in hierdie verband help.
Indien jy nie bewus is van hierdie wet nie, gaan google dit asb en vergewig jouself daarvan. Mooi aand vir almal.

Admin

Dit is met ‘n baie hartseer hart dat ek almal moet meedeel van die afsterwe van my man Ruan Scholtz. Hy het ‘n passie ge...
18/04/2021

Dit is met ‘n baie hartseer hart dat ek almal moet meedeel van die afsterwe van my man Ruan Scholtz.

Hy het ‘n passie gehad Vir sy werk en Vir die mense waarmee hy gewerk het. Jy laat ‘n groot leemte!

11/04/2021
13 Bosveld Gemsbokke staan reg om te ry buite alldays6 Bulle 7 Koeie R8500 Stuk GroeteRuan Scholtz Wildbedryf
22/03/2021

13 Bosveld Gemsbokke staan reg om te ry buite alldays
6 Bulle
7 Koeie
R8500 Stuk
Groete
Ruan Scholtz Wildbedryf

Rooibokke en Blesbokke Staan reg om te ry op kraal naboom 7-Swart ooie 31-Rooi ooi1-trofee swart ram2-rooi trofee3-swart...
21/03/2021

Rooibokke en Blesbokke
Staan reg om te ry op kraal naboom
7-Swart ooie
31-Rooi ooi
1-trofee swart ram
2-rooi trofee
3-swart knyp
3-swart pen
8-rooi pen
6-rooi knyp
Totaal 63
Blesbok
2-wit ram
2-wit ooi
4-bruin ooi
1 bruin lam
Ruan 0732476094
Sumari 0824133210 (Admin)

Volgende Wild Beskikbaar uit Alldays LimpopoBosveld Gemsbokke R8500 StukSwart Rooibokke R3500 stukRooibok ooie R1500 Tro...
19/03/2021

Volgende Wild Beskikbaar uit Alldays Limpopo
Bosveld Gemsbokke R8500 Stuk
Swart Rooibokke R3500 stuk
Rooibok ooie R1500
Trofee Rooibok Ramme R2500 stuk
Knypkop Rooibok Ramme R1600 stuk
Pryse is gelaai op jou vervoer, vervoer is Beskikbaar
Groete
Ruan
0732476094
Sumari
0824133210
[email protected]

28/02/2021

Swartwildebeeste
Familie Groepe
R2700 stuk gelaai devon
Mooi hardekop bulle R4000 stuk
Pryse is gelaai op jou vervoer
Groete
Ruan Scholtz Wildbedryf
Ruan 0732476094
Sumari 0824133210

Volgende Wild beskikbaar Volgende week vanaf DevonRuan Scholtz Wildbedryf Ruan 0732476094Sumari 0824133210
25/02/2021

Volgende Wild beskikbaar Volgende week vanaf Devon
Ruan Scholtz Wildbedryf
Ruan 0732476094
Sumari 0824133210

SwartwildebeesteFamilie Groepe R2500Jag Bulle R4000BlesbokkeFamilie Groepe R1800Jag Ramme R2100Pryse gelaai op jou vervo...
22/02/2021

Swartwildebeeste
Familie Groepe R2500
Jag Bulle R4000
Blesbokke
Familie Groepe R1800
Jag Ramme R2100
Pryse gelaai op jou vervoer
Vervoer is beskikbaar
Groete
Ruan Scholtz Wildbedryf
TROTSE LID VAN WRSA
Ruan 0732476094
Sumari 0824133210

21/02/2021

Ruan Scholtz Wildbedryf is op soek na die volgende op die veld om self te vang
Springbokke
Waterbokke
Zebras
Gemsbokke
Blesbokke
Rooibokke
Blouwildebeeste
Swartwildebeeste
Betaal die beste Pryse op die veld, en betaling geskied voor diere die plaas verlaat
Kontak ons vandag
Ruan 0732476094
Sumari 0824133210
Ruan Scholtz Wildbedryf
TROTSE LID VAN WRSA

Address

Klerksdorp

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ruan Scholtz Wildbedryf & Boerdery - pty Ltd posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Ruan Scholtz Wildbedryf & Boerdery - pty Ltd:

Share