Passion for Wood

Passion for Wood Kyk my foto's om te sien wat ek doen. Ek spesialiseer in koffie- en geleentheidstafels, snyplanke,

Passion for Wood….Hopefield 🥳Na 10 wonderlike jare, is dit tyd vir ‘n nuwe fase in ons lewe!  Nou gaan ons baie rondry e...
09/09/2025

Passion for Wood….Hopefield 🥳

Na 10 wonderlike jare, is dit tyd vir ‘n nuwe fase in ons lewe! Nou gaan ons baie rondry en toer. Ons winkel sluit op Saterdag, 13 September.

PASSION FOR WOOD, die winkel, sluit, maar my WERKSWINKEL gaan steeds voort wanneer daar ‘n bestelling is!

Uitverkoping van orige voorraad:
min 50% op alle items!
Ure: 09:00 - 13:00

21/08/2025

.

Send a message to learn more

21/08/2025

Send a message to learn more

Sommer so 'n paar nuwes.
24/05/2025

Sommer so 'n paar nuwes.

As jy NOU bestel, kry jy dit nog voor Kersfees !!!!!
14/12/2024

As jy NOU bestel, kry jy dit nog voor Kersfees !!!!!

Agt nuwe Tafelbergsnyborde vir die Gautengers (of enige iemand anders) wat hulle vakansie hier in die mooiste Kaap wil o...
04/12/2024

Agt nuwe Tafelbergsnyborde vir die Gautengers (of enige iemand anders) wat hulle vakansie hier in die mooiste Kaap wil onthou en twee groot kapblokke (600x300x60) vir die vakansie-steaks.

Douglas Fir (Oregon) is soms ook baie mooi. Twee tafels.
01/11/2024

Douglas Fir (Oregon) is soms ook baie mooi. Twee tafels.

Klaar vir die week en die braaivleis lê klaar en ontdooi. Dis 'n windstil lente dag in Hopefield.Die twee kapblokke/snyp...
01/11/2024

Klaar vir die week en die braaivleis lê klaar en ontdooi. Dis 'n windstil lente dag in Hopefield.
Die twee kapblokke/snyplanke/dienplanke is beide 480 x 280, onder is Bottle brush en bo is Sering. Die Sering is halfholtes ingerouter vir handvatsels.
Die vrugtebak en dienplank is van Zandvliet Wyne op Montagu se vate gemaak. Die tweede een se toekoms is nog onduidelik. 😀

Die finaal is altyd 'n verrassing as jy 'n kopshout (endgrein) bord maak.Hierdie een is 670 x 420 x 32, Kiaat.
20/07/2024

Die finaal is altyd 'n verrassing as jy 'n kopshout (endgrein) bord maak.
Hierdie een is 670 x 420 x 32, Kiaat.

Bestel by houtwerkgids@gmail.com.Stuur 'n epos aan my, dan stuur ek al die inligting vir jou.
15/05/2024

Bestel by [email protected].
Stuur 'n epos aan my, dan stuur ek al die inligting vir jou.

So 'n paar foto's in my winkeltjie.
13/01/2024

So 'n paar foto's in my winkeltjie.

Address

22 Voortrekker Road
Hopefield
7355

Opening Hours

09:00 - 14:00

Telephone

0836468784

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Passion for Wood posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share