NoensieBytes

NoensieBytes Premium Products for Pets and their People at affordable prices. Heidelberg Gauteng (& Courier)
(1)

By NoensieBytes lewer ons puik diens en top kwaliteit produkte - elke dierekind is uniek (net soos hul mense)... sluit gerus vandag by ons familie aan! At NoensieBytes we care about humans who love their unique furkids: premium quality and excellent personalized service is our aim... Join our family today!

Delarey het kom hallo se - nuwe baba - so liefdevol… welkom Noenoe🩵
31/05/2026

Delarey het kom hallo se - nuwe baba - so liefdevol… welkom Noenoe🩵

Oop tot 12:30 vandag!
30/05/2026

Oop tot 12:30 vandag!

Available at 50 Pretoriusstr (Forum Building), Heidelberg
28/05/2026

Available at 50 Pretoriusstr (Forum Building), Heidelberg

Liewe NoensieBytes familie Baie van ons moes al die swaar pad stap om ’n viervoet-maatjie te groet. Vandag staan ons as ...
27/05/2026

Liewe NoensieBytes familie

Baie van ons moes al die swaar pad stap om ’n viervoet-maatjie te groet. Vandag staan ons as gesin voor daardie hartseer met ons geliefde Chompie. Ons eerste Yorkie - die begin van die Noensies…💔

Chompie was vir ons soveel meer as net ’n hondjie — hy was deel van ons hart, ons huis en ons daaglikse lewe. Ons harte is ongelooflik seer, maar ons is ook dankbaar vir elke stertswaai, nat neusie, laggie en herinnering wat hy vir ons gegee het.

As julle dalk die volgende paar dae hoor my stem breek of sien ek is bietjie stil, weet net dis omdat ons vandag ’n stukkie van ons hart moet groet. Dankie vir elke kliënt wat oor die jare nie net ondersteuning gewys het vir NoensieBytes nie, maar ook liefde vir ons dierekinders.

Drukkies vir elkeen wat al self hierdie pyn moes ervaar. Koester al die mooi herinneringe saam met julle geliefde viervoete ❤️🐾

Tick & Flea SpraySafe for Cats and Dogs from 6 wks of age🌟On special this week (ends Sat 30 May) ONLY R70🌟
27/05/2026

Tick & Flea Spray
Safe for Cats and Dogs from 6 wks of age
🌟On special this week (ends Sat 30 May) ONLY R70🌟

Hallo Dory!! So bly jy het n goeie huis gekry🩷🩷welkom, Sussie.
26/05/2026

Hallo Dory!! So bly jy het n goeie huis gekry🩷🩷welkom, Sussie.

R85 for 500ml
26/05/2026

R85 for 500ml

R150 Koop 1.5 liter Top Kwaliteit Honde-Shampoo Ontvang ‘n gratis 20cm 🐾Borsel!(Slegs 6 stelle beskikbaar)
25/05/2026

R150
Koop 1.5 liter Top Kwaliteit Honde-Shampoo
Ontvang ‘n gratis 20cm 🐾Borsel!
(Slegs 6 stelle beskikbaar)

Nuut op die rak…Soos altyd, bekostigbaar!
25/05/2026

Nuut op die rak…
Soos altyd, bekostigbaar!

23/05/2026

The Noensie Song
Sound on!
🌟🌟🌟🌟🌟

Address

50 Pretoriusstr, Forum Building
Heidelberg
1441

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:30
Tuesday 09:00 - 16:30
Wednesday 09:00 - 16:30
Thursday 09:00 - 16:30
Friday 09:00 - 16:30
Saturday 09:00 - 12:30

Telephone

+27727744252

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NoensieBytes posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to NoensieBytes:

Share