10/07/2025
M & M Mampoer se groot legend
Dis met n baie groot hartseer dat ek almal mee deel dat ons Pa oorlede is op 8 Julie 2025.
Ons besigheid is wel al toe vir 4 jaar of so maar hy was steeds n legend
Hy het van die lekkerste mampoer gestook.
Die groep sal ook binnekort gesluit word.