Gariep Boat Cruises

Gariep Boat Cruises Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Gariep Boat Cruises, Boat Service, Fiskaal Street 38, Gariep.

🌊 Gariepdam wys sy krag! 🌊Met groot opgewondenheid deel ons dat die Gariepdam tans oorloop en op ’n ongelooflike 120% vo...
10/05/2026

🌊 Gariepdam wys sy krag! 🌊

Met groot opgewondenheid deel ons dat die Gariepdam tans oorloop en op ’n ongelooflike 120% vol staan! πŸ™ŒπŸ’¦

Dis ’n asemrowende gesig van natuur se krag en seΓ«n β€” iets wat nie elke dag gesien word nie. Dankie vir elke druppel reΓ«n wat hoop, lewe en nuwe moontlikhede bring. πŸŒ§οΈπŸ’™

As jy in die omgewing is, wees veilig op die paaie en geniet hierdie besondere oomblik saam met ons. πŸ“Έβœ¨

16/03/2026

May every sunrise hold more promise and every sunset hold more peace. πŸŒ…
Gariepdam 104.34%

Die Gariepdam is die grootste dam in Suid-Afrika, geleΓ« op die grens van die Vrystaat en Oos-Kaap in die Oranjerivier. D...
10/03/2026

Die Gariepdam is die grootste dam in Suid-Afrika, geleΓ« op die grens van die Vrystaat en Oos-Kaap in die Oranjerivier. Dit is in 1971 voltooi, het 'n opgaarkapasiteit van ongeveer 5 340 miljoen mΒ³en beslaan meer as 370 kmΒ² wanneer dit vol is.

10/03/2026

Prentjie mooi Gariepdam πŸ‘ŒπŸ’¦ ...
Trots om deel van die grootste dam in Suid-Afrika te wees.

πŸŽ„πŸŽ„πŸŽ„πŸŽ„
25/12/2025

πŸŽ„πŸŽ„πŸŽ„πŸŽ„

07/04/2025

Propvol Gariepdam het begin oorloop, tans op 100.27% gewees vanoggend. πŸ’¦πŸ’¦πŸ’¦
Totale invloei: 930.81 mΒ³/s
Totale uitvloei in die Oranjerivier in: 654.74mΒ³/s
πŸ’¦πŸ’¦πŸ’¦

29/01/2025

Good morning ...the huge Gariep dam πŸŒŠπŸ’§The Gariep Dam is South Africa’s largest water storage reservoir, situated on the Orange River between the Northern Cape and the Free State just 30 kilometres east of Colesberg.🌊🌊https://www.sa-nice.com

Think of all the good moments of this day and keep a smile for tomorrow. 🌝Good night 🌠
21/01/2025

Think of all the good moments of this day and keep a smile for tomorrow. 🌝
Good night 🌠

26/12/2024
26/12/2024

Address

Fiskaal Street 38
Gariep
9922

Telephone

+27517540190

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gariep Boat Cruises posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category