Kopi Arts & Crafts

Kopi Arts & Crafts Welcome to Kopi - Dwarskersbos. Your local arts, crafts and gift shop.

20/04/2025
Bring die kinders & laat hulle kreatiwiteit blom met ons volgende prettige 'Kids Craft Workshop' wat daagliks aangebied ...
05/04/2025

Bring die kinders & laat hulle kreatiwiteit blom met ons volgende prettige 'Kids Craft Workshop' wat daagliks aangebied word deur Joane vanaf 18 tot 21 April 2025...🥳🎨🎉. Koste is R140 per kind per dag (alle kuns materiaal ingesluit). Sitplekke is beperk, bespreek sommer nou!
Kopi Arts & Crafts, 8A Main Road, Pretkor Centre, Dwarskersbos. Vir navrae en besprekings, tel/whatsapp: 066 418 0357 (Deli on Main)

Bring die kinders & laat hulle kreatiwiteit blom met ons volgende 'Kids Craft Fun Workshop' wat aangebied word deur Joan...
13/03/2025

Bring die kinders & laat hulle kreatiwiteit blom met ons volgende 'Kids Craft Fun Workshop' wat aangebied word deur Joane op 22 Maart 2025🥳🎨🎉 Koste is R140 per kind (alle kuns materiaal ingesluit). Sitplekke is beperk, so bespreek sommer nou!
Kopi Arts & Crafts, 8A Main Road, Pretkor Centre, Dwarskersbos. Vir navrae en besprekings, tel/whatsapp: 066 418 0357 (Deli on Main)

Bring die kinders...hul gaan soveel pret he! 🎨🤩. 'n 'Fun Craft Class' word vir die kinders aangebied deur Joane op Sater...
01/02/2025

Bring die kinders...hul gaan soveel pret he! 🎨🤩. 'n 'Fun Craft Class' word vir die kinders aangebied deur Joane op Saterdag, 08 Februarie 2025 by Kopi Arts & Crafts (oorkant Deli on Main), 8A Main Road, Pretkor Centre, Dwarskersbos. Koste is R150 per kind (alle materiaal ingesluit). Bespreek gou...sitplekke is beperk. Vir navrae en bespreking: Tel/Whatsapp: 066 418 0357.

❤️🎄❤️
25/12/2024

❤️🎄❤️

Dis vakansie! ⛱️🎉 Bring die kinders & laat hul kreatiwiteit blom met ons 'Fun Craft Classes' aangebied deur Joane by Kop...
05/12/2024

Dis vakansie! ⛱️🎉 Bring die kinders & laat hul kreatiwiteit blom met ons 'Fun Craft Classes' aangebied deur Joane by Kopi Arts & Crafts (oorkant Deli on Main), 8A Main Road, Pretkor Centre, Dwarskersbos. Koste: R100 per kind per klas (alle materiaal ingesluit). Sitplekke is beperk, so bespreek asseblief vroegtydig.Tel/Whatsapp: 066 418 0357. Sien julle daar! 🎨🎈⭐️

Bring 'n vriendin of kom maak nuwe vriende by ons! 🤩 Bespreek nou jou plek vir die interessante klas & maak jou eie pron...
27/06/2024

Bring 'n vriendin of kom maak nuwe vriende by ons! 🤩 Bespreek nou jou plek vir die interessante klas & maak jou eie pronkstuk...🎨...dit gaan hope pret wees! Die 'Texture Paste Workshop' bestaan uit 2 klasse, 6 Julie & 20 Julie 2024. Sitplekke beperk. Sien jou daar! ❤️ Kopi Arts & Crafts, 8A Main Road, Pretkor Sentrum, Dwarskersbos. Tel/Whatsapp: 072 235 5392 ⭐️

Geseende Kersfees! ❤️🎄❤️
26/12/2023

Geseende Kersfees! ❤️🎄❤️

Ons 1ste 'Chalk Painting Workshop' is verby & wat 'n genotvolle dag was dit nie! 🎨😊 Onder die bekwame leiding van Mariet...
07/09/2023

Ons 1ste 'Chalk Painting Workshop' is verby & wat 'n genotvolle dag was dit nie! 🎨😊 Onder die bekwame leiding van Mariette het almal baie geleer & dit vreeslik geniet! Dames, julle het pronkstukke gemaak! 👏❤️ Dankie aan almal wat daar was, ons maak gou weer so. 😊 Hou die spasie dop! Kopi Arts & Crafts , 8A Main Road, Pretkor Centre, Dwarskersbos. Tel. 072 235 4392

Address

8a Main Road/Pretkor Centre
Dwarskersbos
7365

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00
Saturday 09:00 - 16:00
Sunday 09:00 - 16:00

Telephone

+27722354392

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kopi Arts & Crafts posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kopi Arts & Crafts:

Share