NJ Geldenhuys Vervoer

NJ Geldenhuys Vervoer Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from NJ Geldenhuys Vervoer, Cargo and freight company, 5 Arion Street, Ceres.

04/06/2025
25/12/2024
S-Line
26/06/2022

S-Line

Hier oorhandig Hennie Venter van Volvo Kaapstad n baadjie en n  toksak aan Kosie Fredericks om hom geluk te wens met 2 m...
11/06/2022

Hier oorhandig Hennie Venter van Volvo Kaapstad n baadjie en n toksak aan Kosie Fredericks om hom geluk te wens met 2 miljoen km met n 2013 model Volvo 440 sonder dat die enjin, ratkas of diffs oorgedoen is. Dit wys wat kan gedoen word met n kombinasie van n kwaliteit voertuig, goeie onderhoud en n top drywer.

Ons het gisteraand vir die eerste keer sedert Covit ons lewens kom deurmekaar krap het, weer n slag n personeelfunksie g...
01/05/2022

Ons het gisteraand vir die eerste keer sedert Covit ons lewens kom deurmekaar krap het, weer n slag n personeelfunksie gehou. By die geleentheid het Josua Visser en Kosie Fredericks hul 20 jaar diens sertifikate ontvang en ons het afskeid geneem van Winky Theto wat na 19 jaar by ons, afgetree het. Agt persone het ook geskenkbewyse ontvang vir uitnemende diens gelewer gedurende 2021. Baie dankie aan al ons personeel. Ons is trots op julle!!

Vanaand wil ek 2 van ons personeel lede baie geluk wens met n besonderse mylpaal wat hul bereik het. Kosie Fredericks he...
11/01/2022

Vanaand wil ek 2 van ons personeel lede baie geluk wens met n besonderse mylpaal wat hul bereik het. Kosie Fredericks het verlede Vrydag presies 20 jaar gelede by NJG begin werk. Josua Visser het selfs n paar maande vroeër by ons begin, maar het ons n jaar gelede vir n rukkie verlaat. Ek wil vir julle Baie Dankie sê vir jul bydrae en opofferings oor die jare. Julle is staatmakers!! Hoop Covid gee ons vanjaar kans om ons dank op n meer gepaste en gesellige wyse te kan oordra. 🙋‍♂️🙋‍♂️🙏🙏

Ryno Jacobs verlaat ons na elf en n half jaar om sy eie besigheid te begin. Ons kon altyd op jou staatmaak. Voorspoed vi...
18/09/2021

Ryno Jacobs verlaat ons na elf en n half jaar om sy eie besigheid te begin. Ons kon altyd op jou staatmaak. Voorspoed vir die toekoms. Ons weet dit sal goed gaan!

Address

5 Arion Street
Ceres
6835

Telephone

0233161880

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NJ Geldenhuys Vervoer posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share