Jol in Afrikaans

Jol in Afrikaans Jol in Afrikaans – Ons bring vir jou feeste, konserte, plaaslike & oorsese vakansies saam met top Afrikaanse kunstenaars.

Kuier, lag & maak herinneringe – altyd in suiwer Afrikaans!

SOLD OUT ‼️‼️ Jammer dames as julle die trippie gemis het 🥹 vir die 44 ander dames wat ons join, julle is in vir n lekke...
03/09/2026

SOLD OUT ‼️‼️

Jammer dames as julle die trippie gemis het 🥹 vir die 44 ander dames wat ons join, julle is in vir n lekker jol!

Ons sien baie uit 🇹🇭

27/07/2026

🥳🎶🎸

🌴💖 GIRLS TRIP na THAILAND saam Irene Louise van Wyk 💖🌴SLEGS 3️⃣ DUBBEL KAMERS NOG OOR~~Pak jou tasse, bel jou bestie en ...
20/07/2026

🌴💖 GIRLS TRIP na THAILAND saam Irene Louise van Wyk 💖🌴

SLEGS 3️⃣ DUBBEL KAMERS NOG OOR~~

Pak jou tasse, bel jou bestie en los jou worries by die huis – hierdie trip is ALLES 😍✈️

✨ Die plan:*
🛍️ 3 aande in BANGKOK –shop tot jou tas se zip strip, markte, malls & city vibes
🏝️ 2 aand in PHUKET
–phuket aand vibes, kuier tot laat, musiek en pure girls-trip energie 🔥
🌊 3 aande in PHI PHI -EILANDE, strand, son, cocktails 🍹

🥐 Ontbyt elke oggend ingesluit
🚐 Alle vervoer tov die trip ingesluit
• Lughawe ➡️ hotelle
• Hotelle ➡️ hawe
• Ferry retoer kostes
🎉 Hope fun, memories & girls-only vibes

❌ Uitgesluit:
✈️ Vlugte
🛡️ Travel insurance (ons help deur TIC)
🍽️ Etes nie genoem
🛥️ Vele meer aktiwiteite wat later deurgegee sal word! Julle gaan nie stil-sit nie 🤭

💸 Hoe werk die betaling?
💰 R11 000 per persoon wat deel
✔️ R2000 nie-terugbetaalbare deposito per persoon om jou plek en datum vas te maak
✔️ Maklik afbetaalbaar tot 1 Desember

👯‍♀️ Hierdie is meer as ’n vakansie…

Dis laatnag gesels, shopping bags, eiland-sonsondergange en memories vir ’n leeftyd 💕

Besprekings of navrae ☎️064 998 7295 / [email protected]

Wie is by Innibos Laeveld Nasionale Kunstefees die jaar?
02/07/2026

Wie is by Innibos Laeveld Nasionale Kunstefees die jaar?

25/06/2026

*🌴💖 GIRLS TRIP na THAILAND saam Irene Louise van Wyk 💖🌴*

Pak jou tasse, bel jou bestie en los jou worries by die huis – hierdie trip is ALLES 😍✈️

*✨ Die plan:*
*🛍️ 3 aande in BANGKOK* –shop tot jou tas se zip strip, markte, malls & city vibes
*🏝️ 2 aand in PHUKET*
–phuket aand vibes, kuier tot laat, musiek en pure girls-trip energie 🔥
*🌊 3 aande in PHI PHI* -EILANDE, strand, son, cocktails 🍹

*🥐 Ontbyt elke oggend ingesluit*

*🚐 Alle vervoer ingesluit*
• Lughawe ➡️ hotelle
• Hotelle ➡️ hawe
• Ferry retoer kostes
🎉 Hope fun, memories & girls-only vibes

❌ Uitgesluit:
✈️ Vlugte
🛡️ Travel insurance (ons help deur TIC)
🍽️ Etes nie genoem
🛥️ Vele meer aktiwiteite wat later deurgegee sal word! Julle gaan nie stil-sit nie 🤭

*💸 Hoe werk die betaling?*
*💰 R11 000* per persoon wat deel
✔️ R2000 nie-terugbetaalbare deposito per persoon om jou plek en datum vas te maak
✔️ Maklik afbetaalbaar tot 1 Desember

👯‍♀️ Hierdie is meer as ’n vakansie…
Dis laatnag gesels, shopping bags, eiland-sonsondergange en memories vir ’n leeftyd 💕

Besprekings of navrae ☎️*064 998 7295* / *[email protected]*

25/06/2026

🤪🥳 Paaaaaartyjie ons nou 🥳🤪

Pretoria Montana julle het gevra en ons het geluister 👊🏽😃.... Kliphard Records met Artist Village bring Justin Coetzee verhoog toe🎤🎶🎼

Bring nou hulle deel🕺🏼💃🏽 en bring die gees 😬 pak die plek vol... ‼️‼️‼️

Artist Village
Audio Mafia SA
Kliphard Events
Kliphard Record
Ferdi J Steyn
Hans Scheepers
Justin Coetzee
Andre Bekker


Brackenfell en Gordonsbaai is julle reg vir 'n bietjie lawaai 🥳🍻
25/06/2026

Brackenfell en Gordonsbaai is julle reg vir 'n bietjie lawaai 🥳🍻

Address

Centurion

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jol in Afrikaans posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Jol in Afrikaans:

Shortcuts

Share