Veilige Vervoer

Veilige Vervoer Safe reliable transport for Bastion, PHA, and Brackenfell High School. We also do sober driving for

Hi Alle mamma's met klein kindertjies, ondersteun asb vir Mike, een van ons matrikulante van laas jaar. Sy speel die rol...
29/04/2021

Hi Alle mamma's met klein kindertjies, ondersteun asb vir Mike, een van ons matrikulante van laas jaar. Sy speel die rol van Ara, die waterfeetjie. Ons is Super trots op haar.

Baie geluk aan Peedre en Elanda wat Vrydag hulle laaste eksamen afgelê het by Westcliff. Julle het nie n lang pad met on...
21/11/2020

Baie geluk aan Peedre en Elanda wat Vrydag hulle laaste eksamen afgelê het by Westcliff. Julle het nie n lang pad met ons saam gestap nie, maar ons het dit regtig geniet om julle te leer ken in die kort tydtjie.Ons wens vir julle alles van die beste vir die toekoms en mag julle groot sukses behaal.

We are happy to announce that we now have a route from Brackenfell to Westcliff. Hurry and book your spot for 2021 as we...
12/11/2020

We are happy to announce that we now have a route from Brackenfell to Westcliff. Hurry and book your spot for 2021 as we only have 5 seats still available.

Dis hoe breed jy glimlag waneer dit jou Matriek uitstap dag is. Voorspoed met die eind eksamen aan al die Matrieks. Dit ...
26/10/2020

Dis hoe breed jy glimlag waneer dit jou Matriek uitstap dag is. Voorspoed met die eind eksamen aan al die Matrieks. Dit was n rowwe jaar vir julle maar ek weet sommer julle gaan baie goed doen.

Baie Geluk aan al die studente wat gekies is vir die graadraad. Ons is vir al baie trots op Cara Atkins wat soggens en m...
24/10/2020

Baie Geluk aan al die studente wat gekies is vir die graadraad. Ons is vir al baie trots op Cara Atkins wat soggens en middae saam met ons ry, pragtige, positiewe jong dame.

Ons twee pragtige graad 12 leerlinge, Miecke en BF by hulle matriek afskeid. ONS IS SO TROTS OP JULLE. Om te d**k julle ...
19/10/2020

Ons twee pragtige graad 12 leerlinge, Miecke en BF by hulle matriek afskeid. ONS IS SO TROTS OP JULLE. Om te d**k julle verlaat ons aan die einde van die jaar maak hierdie bussie tannie veels te emotioneel, julle pragtige gesindheid het gemaak dat julle baie diep in ons harte gekruip het. Mamma Belinda en Mamma Madelein kan super trots wees om sulke oulike kinders die grootmens wêreld in te stuur.

We wish to express our sincere condolences to the family of Mrs Rademeyer from Protea Heights Academy as well as all the...
12/10/2020

We wish to express our sincere condolences to the family of Mrs Rademeyer from Protea Heights Academy as well as all the students and faculty members mourning the loss of this amazing woman. May you rest in peace.

Safety is always our priority. All kids are sanitised on the busses with a 70% alcohol sanitising spray. At the end of t...
29/09/2020

Safety is always our priority. All kids are sanitised on the busses with a 70% alcohol sanitising spray. At the end of the day, all busses are also sanitised.

Nathan from Vredekloof primary loved that we had free hand sanitizer for all our kids.  Doing our part to keep our preci...
16/03/2020

Nathan from Vredekloof primary loved that we had free hand sanitizer for all our kids. Doing our part to keep our precious cargo safe.

The new addition to the  Veilige Vervoer family. New route opening from Bellville High to Brackenfell from term 2. To bo...
24/02/2020

The new addition to the Veilige Vervoer family. New route opening from Bellville High to Brackenfell from term 2. To book a place for your Teen, what's app 0833207503

Geluk Shaylee met jou eerste stoei toernooi. Shaylee het Saterdag in die strand deel geneem aan King and Queen of the be...
12/02/2020

Geluk Shaylee met jou eerste stoei toernooi. Shaylee het Saterdag in die strand deel geneem aan King and Queen of the beach wrestling competition en het Goud gewen wat haar "Queen of the beach" kroon.

Veilige vervoer is omtrent gelukkig om al hierdie uitblinkers te vervoer. Baie Geluk BF von ABO. Soos jou ma se, dis al ...
12/02/2020

Veilige vervoer is omtrent gelukkig om al hierdie uitblinkers te vervoer. Baie Geluk BF von ABO. Soos jou ma se, dis al daai ses uur saans bussies wat darm ook bietjie help. Ons is baie trots op jou.

Address

Joubert Straat De Oude Spruit
Brackenfell
7560

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Veilige Vervoer posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share