Brackenfell Dagmoeder

Brackenfell Dagmoeder Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Brackenfell Dagmoeder, Travel and transport, Brackenfell.

精品套裝
12/03/2022

精品套裝

精品派克服派克大衣
10/12/2021

精品派克服
派克大衣

Hi daar aan al die mamma's en pappa's op die blad.Ek is n dagmoeder in Brackenfell en ek het n opening vir n baba,as daa...
06/02/2019

Hi daar aan al die mamma's en pappa's op die blad.
Ek is n dagmoeder in Brackenfell en ek het n opening vir n baba,as daar iemand is wat belangstel. Ek kan vir jul verwysing nrs gee as jul dit soek. As jul meer wil weet kan jul my gerus kontak by 0813051974. Ek het jare se ondervinding wat ek opgedoen het toe my ma n dagmoeder was en ons haar gehelp het. Julle is baie welkom om my te kontak vir verdere inligting. Baie dankie,Gail Maree

Hi daar aan al die mamma's en pappa's. Ek is n dagmoeder en ek het n plekkie oop vir n babatjie. As daar iemand wat bela...
01/02/2019

Hi daar aan al die mamma's en pappa's. Ek is n dagmoeder en ek het n plekkie oop vir n babatjie. As daar iemand wat belangstel in die plekkie vir hul liefling babatjie kan jul my bel by 0813051974.
Ek kan verwysings nrs. ook gee as jul dit wil he en ek werk van 6:30 - 6:00. Jul kan my enige tyd bel. Baie dankie. Gail Maree.

Hello daar.As daar enige mamma's is wat my blad besoek en met my wil kontak maak,hier is n nr waar jul my kan kontak.Gai...
21/01/2019

Hello daar.
As daar enige mamma's is wat my blad besoek en met my wil kontak maak,hier is n nr waar jul my kan kontak.
Gail Maree
0813051974
Ek gebruik ongelukkig nie facebook messenger nie so jul kan my kontak per whatsapp,whatsapp voice message of jul kan my bel op die nr.
Jammer vir die ongerief.
Baie dankie.
Gail Maree.

20/11/2017

Hi daar aan al die mamma's. Ek het nog plek vir 2 babatjies vir volgende jaar. Julle is baie welkom om my te kontak vir meer besonderhede. Dankie Gail Maree.

Address

Brackenfell

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Brackenfell Dagmoeder posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share