Bikers Backpackers at Beddy 20

Bikers Backpackers at Beddy 20 Upper-class Backpackers with a special feel for bikers in the heart of Fichardtpark in Bloemfontein. Three rooms available in a warm-hearted home.

We also do specialized day/weekend/week planned trips on request

• 2018 VW Amarok 3L V6 Hi-Line D/C• 104607Km• FSH• Canopy• Towbar• R599 000
27/01/2024

• 2018 VW Amarok 3L V6 Hi-Line D/C
• 104607Km
• FSH
• Canopy
• Towbar
• R599 000

We're still open for business and going strong! 👊 But guess what? Change is in the air, and we're gearing up for a fresh...
24/01/2024

We're still open for business and going strong! 👊

But guess what? Change is in the air, and we're gearing up for a fresh new look. Stay tuned for the big reveal just before the redesign officially launches.

What's on the horizon?
✓ Website
✓ Redesigned Experience
✓ Exciting Biker Backpacker trips led by Nicky

Keep those eyes peeled. 👀

For bookings or inquiries, reach out to Nicky at 0825701282. Get ready for the next level of adventure! 🌟

Lekke tye🎉
11/05/2023

Lekke tye🎉

Hier kom die Bokke, hier kom die Bokke 🎶🎶Ons het omtrent 'n besige naweek agter die rug, Beddy Backpackers en Toelie's w...
11/07/2022

Hier kom die Bokke, hier kom die Bokke 🎶🎶

Ons het omtrent 'n besige naweek agter die rug, Beddy Backpackers en Toelie's was vol geboek. Daar was gebraai, bonfire gemaak, gelag, gesels, gees was gevang en oomblikke was gemaak. 🤟

Al ons gaste raak vriende, met meeste wat altyd weer kom gesig wys en saam kom kuier, sal ons Lombard's nooit weer 'n dol oomblik in die huis hê nie.

Die ander groep wat by Toelie's gebly het(ons ander selfsorg eenheid so 900m van Beddy Backpackers af), het ook lekker kom saam kuier in die aande 🇿🇦

Aangeheg is 'n lekker paar foto's met 'n lekker paar mense 🍻

Day 3 of the Gouritzmond trip, we arrived safely at Eco Lodge and having an awesome time, next year everyone should join...
01/07/2022

Day 3 of the Gouritzmond trip, we arrived safely at Eco Lodge and having an awesome time, next year everyone should join 🌅🥇

30/06/2022

Day 2 of 2022 Gouritz Trip ☀️

Day 1 of 2022 Gouritz Trip deur Mouton van Zyl van MotoAdventureSA gereël.Ons het vanoggend 11uur die pad aangepak na 'n...
29/06/2022

Day 1 of 2022 Gouritz Trip deur Mouton van Zyl van MotoAdventureSA gereël.

Ons het vanoggend 11uur die pad aangepak na 'n plaas in die Karoo om die Steenkamp's te gaan kry. Nicky, Chantal, Dalene & Hesma pak toe die pad aan, met 'n pitstop by Gariepdam, 'n paar goedjies kry by die OK en so val ons dan weer terug in die pad.

Net so 200km later, staan ons dogter langs die pad en wag met kamera in die hand en musiek wat speel, "it's Friday then, Saturday, Sunday, what.” Oppad plaas toe ry ons so agter mekaar op die mooiste grondpad en so 5 minute later word ons gegroet deur die plaasies & 4 honde.

Vanaand sit ons voor 'n vuurtjie, reg vir die Kudu fillet. More pak ons 6 die pad aan na Mosselbaai tot en met ons die res van die groep ontmoet Vrydag by Buffelsjagsrivier.

28/06/2022

W H A T A W E E K E N D - Bikers Backpackers at Beddy 20 en Toelie's was VOL geboek.

Dit was die annual Men with Balls Rally wat elke jaar hier vanaf Bloem begin en eindig. Dis altyd in die middel van winter en dis 1000km in een dag 🥴

Die groep het omtrent 'n passie vir motorfiets ry! Hats off to you all 🥇🥇🥇

Wat is 'n naweek sonder MotoGP? Kom en geniet die naweek saam ons by Bikers Backpackers at Beddy 20 🔥 vir bonfires, braa...
12/05/2022

Wat is 'n naweek sonder MotoGP?

Kom en geniet die naweek saam ons by Bikers Backpackers at Beddy 20 🔥 vir bonfires, braai & GEES!

Rsvp voor more aand! 🤩

Address

20 Beddy Street, Fichardtpark
Bloemfontein
9301

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bikers Backpackers at Beddy 20 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Bikers Backpackers at Beddy 20:

Share

Category

Bikers Backpackers @ Beddy20

We are officially OPEN for business!!!