11/06/2026
🇫🇷🏉🇿🇦
Die wedywering. Die passie. Die atmosfeer.
Maak gereed vir ’n onvergeetlike rugbystryd wanneer die Springbokke op 13 November 2026 teen Frankryk uitdraf by die ikoniese "Stade de France"! 🔥
Beleef wêreldklas rugby, elektriese skares, die atmosfeer van Parys & premium reiservarings saam met Odyssey Solutions Travel & Lifestyle Management.
✅ Amptelike wedstryd bevestig
✅ Schengen-visum benodig
✅ Beperkte reis pakkette beskikbaar
Moenie net geskiedenis kyk nie — beleef dit REGSTREEKS. 🇿🇦✈️🇫🇷
Frankryk vs Suid-Afrika (13 November 2026; 21:10)
Stade de France, Frankryk
FR - France Rugby Union - Datum bevestig: ja
Sitplek opsies: Behind the Posts; Longside Seating; Longside Lower Corner Seating; Central Longside Lower Seating
Pasgemaakte pakket sluit in:
• Vlugte, verblyf & wedstrydkaartjies
• Lughawe vervoer kan op versoek gereël word
• Reisversekering word sterk aanbeveel; ons kan met ’n kwotasie help
Schengen-visum: Benodig
Geldige paspoort
Odyssey Solutions Travel & Lifestyle Management
“Elevating Journeys, Enriching Lifestyles”
📧 [email protected]
📱 WhatsApp / Bel: 066 250 5784
🔗 www.odysseysolutionstravel.co.za
*** Ek kan ook kaartjies vir Rugby's Greatest Rivalry sowel as Rugby Wêreldbeker 2027-pakkette bekom. ***
'sGreatestRivalry