09/09/2026
Vir Gert Olivier is vliegtuie veel meer as net ’n beroep – dit is ’n passie wat hom al van kindsbeen tussen die enjins, gereedskap en vliegtuie hou.
🧷 Lees die volle artikel via die skakel: https://brnw.ch/21x5yEK