Trans-Xhariep

Trans-Xhariep Betroubare diens in die Vervoer van Voertuie Toerusting en algemene goedere landwyd!

Jan Kempdorp na Venterstad.
22/01/2026

Jan Kempdorp na Venterstad.

Spasie beskikbaar volgende naweek (7mrt 25) vanaf Bloemfontein na George/Mosselbaai. (5m wa tot 2 ton)Kontak op 08464004...
01/03/2025

Spasie beskikbaar volgende naweek (7mrt 25) vanaf Bloemfontein na George/Mosselbaai. (5m wa tot 2 ton)
Kontak op 0846400485

Rollhark Bloemfontein na Kroonstad. Vir die vervoer van voertuie implimente en algemene goedere 300km radius om Bloemfon...
11/01/2025

Rollhark Bloemfontein na Kroonstad.
Vir die vervoer van voertuie implimente en algemene goedere 300km radius om Bloemfontein.
Kontak my gerus
0846400485.

Transport in a radius of 300km around Bloemfontein. Contact me for a quote!
12/12/2024

Transport in a radius of 300km around Bloemfontein. Contact me for a quote!

Kersfees Lochs Hoek Farm for All
03/11/2023

Kersfees Lochs Hoek Farm for All

So kom die Volvo toe ook by sy bestemming uit!
12/06/2023

So kom die Volvo toe ook by sy bestemming uit!

Nog twee vragte veilig afgelewer
07/06/2023

Nog twee vragte veilig afgelewer

Crusher skaal van Utec in Paarl na Standerton, En n ou Volvo uit Villiersdorp om die wa besig te hou!
02/06/2023

Crusher skaal van Utec in Paarl na Standerton,
En n ou Volvo uit Villiersdorp om die wa besig te hou!

Vrag spasie beskikbaar tussen Bloemfontein en Mosselbaai op Vrydag 2 Junie 2023 kontak my op 0846400485 om te bespreek.
29/05/2023

Vrag spasie beskikbaar tussen Bloemfontein en Mosselbaai op Vrydag 2 Junie 2023 kontak my op 0846400485 om te bespreek.

Nog n vrag suksesvol afgehandel
06/12/2022

Nog n vrag suksesvol afgehandel

02/10/2022

Gekwalifiseerde werktuigkunige gesoek vir ñ Permanente post in Brisbane Australie.
Stuur jou CV na [email protected].

Hier is ñ paar bale lusern vanaf Douglas oppad Bloemfontein toe.
13/05/2022

Hier is ñ paar bale lusern vanaf Douglas oppad Bloemfontein toe.

Address

Bloemfontein

Telephone

+27846400485

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Trans-Xhariep posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share