Bloemfontein Vinkies

Bloemfontein Vinkies Vinkie-reunie vir alle voormalige en huidige Vinkies Ek soek ook na almal wat blokfluit gegee het onder die naam van Die Vinkies. Ons wil 'n GROOT reunie hou!

Ek sal baie graag wil hê dat jy my moet kontak as jy 'n oud-Vinkie was of nog 'n Rooibekvinkie van Engela Prinsloo was.

Nou nog net 12 dae voor ons groot Blokfluitkonsert!   Die Vinkies vier 25 Genadejare met verskeie oud-Vinkies as soliste...
05/11/2016

Nou nog net 12 dae voor ons groot Blokfluitkonsert! Die Vinkies vier 25 Genadejare met verskeie oud-Vinkies as soliste. Sunelle Vosloo (Franse Horing); Ilané van Wyk (blokfluit); Iselle van den Heever (piccolo); Martin Claassen (Saksofoon). Mario Lategan sal sorg dat die program vloei en gaan ook saam met Yolandé Steenkamp as soliste optree. Voeg hierby oud-Vinkies en onderwysers wat kom saamspeel saam met 68 huidige VInkies. 'n Volledige simfonie-orkes bestaande uit oud-Vinkies, ouers en vriende, gaan sorg vir 'n uitsonderlike aand. Alle eer aan die Here wat ons so lank gespaar het.

Indien oud-Vinkies nog wil kom saamspeel - kontak my dringend!! Ons groot oefening is Saterdag 12 November om 12:00.

17/07/2011

Vinkie-reunie vir alle voormalige en huidige Vinkies en Rooibekvinkies op Saterdag, 5 November 2011.

Address

Du Plooysingel 90
Bloemfontein
9301

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bloemfontein Vinkies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Bloemfontein Vinkies:

Share