Theyman Express

Theyman Express vervoer met n verskil ONS IS DAAR OM JOU TE HELP OM DIE LEWE BIETJIE MAKLIKER TE MAAK.

ONS VERVOER VAN TUIN VULLIS REG DEUR TOT LANG AFSTAND GOEIE PRYSE EN DIENS EN AS U VOEL DIT IS TE DUUR KAN ONS ALTYD GESELS
DIT IS ALTYD LEKKER OM U INSETTE TE KRY ON WIL TOG GROEI SO U HET N Sê EN DAAROM MIK ONS VIR VERVOERMET N VERSKIL

VROEG HERFS SPECIAL VANNAF R180
25/03/2019

VROEG HERFS SPECIAL VANNAF R180

07/09/2018

Pla daai tuinvullis jou of die sakke wat al vir weke le jou kontak ons Vandag Nog vanaf R200 per vrag maak ons jou probleem ons sin

Oja ons doen trekke ook
0716413859

19/02/2016
Zastron na. bloem  hel  dit was warm
01/02/2016

Zastron na. bloem hel dit was warm

Bou rommel se samoesa haha
27/01/2016

Bou rommel se samoesa haha

En soos die duiwel dit wil he Sal al vyf studs op my bakie breek by die as g*t van alle plekke en kan by glo van die 50 ...
27/01/2016

En soos die duiwel dit wil he Sal al vyf studs op my bakie breek by die as g*t van alle plekke en kan by glo van die 50 menace WAT ek gevra vir hulp met n jack want die etters WAT my ratkas vervang is met die ook weg het niemand n jack nie Behalwe 1 man wat my gehelp het n volgende man het my gehelp on die studs uit te haal en n derde man het my n lift gegee on studs te gaan Koop en weer terug baie Dankie vir julle sonder julle sou ek seker vanaand daar geslaap het maar darm alles gefix en by al my vragte uitgekom

En dit is modder gruis  en water? Boorg*t goeters
15/01/2016

En dit is modder gruis en water? Boorg*t goeters

14/01/2016

Die nuwe man we lunch tyd

Nuutste lid van die span hy  is daar vir morele ondersteuning
14/01/2016

Nuutste lid van die span hy is daar vir morele ondersteuning

Vir die stil dae is daar altyd scrap metal
14/01/2016

Vir die stil dae is daar altyd scrap metal

Bou rommel chop chop
12/01/2016

Bou rommel chop chop

Address

EDELING STR
Bloemfontein
9301

Telephone

0716413859

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Theyman Express posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Theyman Express:

Share