Cargo Rest - A Truckers Dream

Cargo Rest - A Truckers Dream Truck stop. Factories. Storage. Farming and More

Private Mark opsie.Die geleentheid bestaan om baie verskaffers / boere se vars voedsel produkte en enige produkte direk ...
29/10/2020

Private Mark opsie.

Die geleentheid bestaan om baie verskaffers / boere se vars voedsel produkte en enige produkte direk aan die mark /publiek / sy mense te verkoop op 'n nuwe private mark basis.

Die perseel geskik is geleë reg teenaan die N1, noord van Bfn (15 min se ry uit die dorp).

Beskik oor / Voordele wat dit inhou :

- Gerieflike naby toegang vanaf N1.
- Bitter goeie blootstelling.
- Privaat en basies geen owerheids inpak.
- Plek vir byeen te handel.
- Die korrekte regte is in plek (grond gebruik) en kan owerhede nie dit stop oor onregmatige grond gebruike nie (SPLUMA 16/2013).
- Middelmanne word uitgeskakel en dus kan produkte teen beter pryse aangebied word, terwyl kopers beter pryse betaal (almal wen).
- Natuurlike area, dus rustig, kalem, skadu, bome, natuur, ens.
- Groot genoeg om grootste mark in SA te kan word en hoef daar geen spasie beperkinge te wees nie.
- Hierdeur kan nuwe werksgeleenthede geskep word vir minderhede en mens se eie mense, deur almal te help met produkte, verkope, hantering, ens.
- Geriewe reeds beskikbaar (toilette en ander).
- Koelkamer geriewe (en vries) is moontlik.
- Goed omheinde (geelektrifiseerde) areas.
- Vêr weg van informele woon areas (ander as ander markte en besigheids areas) en is dus outomaties reeds baie veiliger.
- Meer as genoeg water (skoon en gesond).
Daar bestaan reeds die behoefte om produkte te verkoop, sowel as die behoefte om produkte te koop.
- Covid en enige nuwe toekomstige inperkings sal nie hierdie normale handel tussen mekaar kan verhoed nie. Dis wys om vroegtydig nuut te vestig met die verhandeling en voor enige nuwe kwale en probleme weer opduik.
- Daar is outomatiese belastings voordele (weens meer kontant handel) en direkte verhandelinge.
- Dis 'n plek waar mense ook byeen kan kom en meer net handel en ook beter sosiaal te verkeer en meer. Dit kan net sowel 'n wegbreek van als geleenthede word vir baie.
- Dit kan daagliks, weekliks of op enige manier hanteer word.
- Ons wil almal bevoordeel en kan dit mees bekostigbaar bied en elkeen kan sy vryheid in alle opsigte gerieflik benut en geniet.
- Meer ss diè geleentheid bestaan ook.

Ons sal graag wil hoor van wie mag belangstel en vir wie dit mag aantrek, van die hulp kan gebruik om dit op te stel, mooi te reel tussen mense en organiseer. Daardie ouens kan voordeel weer trek uit die geleentheid.
Ons het die fasiliteite, regte, ligging, lus en bereidwillighied om dit 'n sukses te maak.

Waarom voorts sukkel, die wêreld bly teen elkeen se sin laat baat, ingeperk word en elkeen se vryheid ontneem word.

Laat weet wie sal belangstel en iets hieruit opnuut te skep en daarvan maak.

Braam 082 378 2345

We are here to give you soul food - Let your own Cargo (your body) Rest. It's about you as a person, because we care. 🚛
18/09/2020

We are here to give you soul food - Let your own Cargo (your body) Rest. It's about you as a person, because we care. 🚛

03/09/2020

A part of our dream and calling :
Chattel : Live Life Abundantly

Truckers can stop and get cold clean drinking water and ice from our grounds at no cost.

No Water, No Life

Live Life Abundantly

12/08/2020

Ons verwelkom julle!

Ons is reg vir voertuie en mense ontvang, hoewel sekere dienste nog in verfynings proses is. Eerste gebruikers kry grati...
11/08/2020

Ons is reg vir voertuie en mense ontvang, hoewel sekere dienste nog in verfynings proses is. Eerste gebruikers kry gratis gebruik.

Bord is op! ✔️✔️✔️
08/08/2020

Bord is op! ✔️✔️✔️

Ons werk daarna om die veiligste stop vir swaarvoertuie en hul vragte te wees, met die beste bediening tydens die oorbly...
03/08/2020

Ons werk daarna om die veiligste stop vir swaarvoertuie en hul vragte te wees, met die beste bediening tydens die oorbly. Ons is wel teenaan die N1, sentraal SA, noord van Bfn, maar genoeg verwyder van alle gevaar areas. Die vorige gebruikers van die gronde/eiendom (Nationale besigheid), met toerusting en voertuie, van by die R 100 m, het nie een inbraak in 5 jaar gehad nie en gaan ons dit aanhou en volhou. Ons kan reeds voertuie en vragte ontvang, maar open formeel binnekort. Kontak gerus indien julle reeds nou al wil geriewe geniet, lekker rus, veilig wees. Die eerste gebruikers gaan kosteloos oornag en staan. Baie goeie insentiewe. Waar elke gebruiker 'n VIP sal wees. Groot vooruitsige met baie bedieninge.

We plan on opening around September. We are really working hard to make it happen.Building big showers.Cleaning terrain ...
27/07/2020

We plan on opening around September. We are really working hard to make it happen.

Building big showers.
Cleaning terrain between depot and N1.
Putting up our logo.
Fill the depot with pebbles.
Building truckwash bay.
And more!

https://www.backabuddy.co.za/phillip-botes
21/07/2020

https://www.backabuddy.co.za/phillip-botes

I'm Phillip. I work on a project at Chattel, a community outside Bloemfontein who do everything themselves. We are currently building a truckstop that will be v

Besigheid geleenthede! Business opportunities!🏆🏆🏆www.cargorest.co.zaCargo Rest - 30 North of Bloemfontein on N1. New tru...
15/07/2020

Besigheid geleenthede! Business opportunities!🏆🏆🏆

www.cargorest.co.za

Cargo Rest - 30 North of Bloemfontein on N1. New truckstop. We are looking for men and women to start their own businesses.

Opportunities -

Diesel, mechanical work, tyre specialist and more truck related services...

Food, café, grocery store, laundromat...

Security

Road stall business

We also offer exhibition area for vehicles and other items.

Rent a spot for your -
Towing company
Earthmoving equipment
Agricultural sales business
And more

Contact Phillip 0828722225 now to book your next big venture!!

12/06/2020

Address

Bloemfontein
9300

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Cargo Rest - A Truckers Dream posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Cargo Rest - A Truckers Dream:

Share