Unic Maths

Unic Maths Helping parents to assist their children in reaching their full potential in mathematics.

🌟 UnicMaths Graad 7 – Registrasies vir 2026 is OOP! 🌟Beste Ouers van Bloemfontein,Dit is vir my ’n groot voorreg om aan ...
26/11/2025

🌟 UnicMaths Graad 7 – Registrasies vir 2026 is OOP! 🌟

Beste Ouers van Bloemfontein,

Dit is vir my ’n groot voorreg om aan te kondig dat die UnicMaths Graad 7-program weer in 2026 aangebied gaan word – ’n unieke geleentheid vir leerders wat graag hul wiskundevaardighede wil versterk en met meer selfvertroue in die hoërskool wil instap.

📍 Slegs twee sessies beskikbaar vir 2026:

Noorde van Bloemfontein

Suide van Bloemfontein

Die program is prakties, lewendig en doelgerig — perfek vir enige leerder wat ’n hupstoot, verdieping of ekstra ondersteuning in Wiskunde nodig het. Plekke is egter baie beperk, en sekere sessies raak vinnig vol.

🔗 Ouers wat belangstel om hul kinders te registreer, kan my direk kontak vir die registrasievorm en verdere besonderhede.

Ek sien uit daarna om weer ’n groep entoesiastiese graad 7’s te ondersteun op hul wiskundereis in 2026!

Vriendelike groete
Nicolaas Slabbert
UnicMaths Programaanbieder
083 631 5824
083 631 5824

📢WISKUNDE GRAAD 7📢Registrasie vir 2026 nou oop🙌Unic Maths bied in 2026 aan ALLE graad 7 leerders in Bloemfontein die gel...
04/11/2025

📢WISKUNDE GRAAD 7📢

Registrasie vir 2026 nou oop🙌

Unic Maths bied in 2026 aan ALLE graad 7 leerders in Bloemfontein die geleentheid om deel te wees van 'n Wiskunde ervaring wat verseker nie gemis moet word nie!

Beskikbare plekke word vinnig opgeraap.

Venue 1: Fichardtpark Hoërskool
Venue 2: Winterstraat 8, Dan

Super opgewonde om my passie vir Wiskunde met julle te deel en julle SLAGGEREED te kry vir alle uitdagings van Hoërskool wiskunde!

Registrasie nou vir 2026!!!!

Kom ervaar die verskil!
Nicolaas Slabbert
Unic Mathematics
083 631 5824

Unic Mathematics helps children in reaching their full potential in mathematics. With over 19 Concept Books and more on the way, wecan help your child understand and enjoy complex mathematics concepts.

BEGROTING tyd is oop by skole🙌Besoek gerus Unic Maths se webtuiste by www.unicmaths.co.za om beskikbare produkte te sien...
06/08/2024

BEGROTING tyd is oop by skole🙌
Besoek gerus Unic Maths se webtuiste by www.unicmaths.co.za om beskikbare produkte te sien. Kontak ook gerus vir Nicolaas Slabbert van Unic Mathematics direk by 0836315824 vir enige verdere navraag.
Hierdie graad 7 handboek is sonder enige twyfel die beste omvattende, ouer, leerder asook onderwyser vriendelike graad 7 handboek in die mark beskikbaar. Die onderwysersgids gee ook volledige uiteensetting van oplossings en nie net antwoorde nie. Ek glo vas dat hierdie handboek julle wildste verwagtinge sal oortref. Die handboek is ook in proses om in Engels beskikbaar te wees en behoort beskikbaar te wees vir 2025🙌
Skole kan my ook direk kontak vir gratis kwotasies asook elektroniese weergawe van die Onderwysersgids met alle suksesvolle bulk bestellings🙌
Tans word hierdie handboek baie suksesvol aangewend in top skole van Bloemfontein🙌

HULLE WEET NIE WAT ONS WEET NIE!UNIC MATHEMATICS!!!NOU WEET HULLE!📢WISKUNDE GRAAD 7📢Kom vind self uit watter verskil Uni...
23/01/2024

HULLE WEET NIE WAT ONS WEET NIE!

UNIC MATHEMATICS!!!

NOU WEET HULLE!

📢WISKUNDE GRAAD 7📢

Kom vind self uit watter verskil Unic Maths aan jou selfvertroue en liefde vir wiskunde kan doen!

Laaste week om betyds te registreer vir program wat die week van die 29ste Januarie 2024 afskop!!

Unic Maths bied in 2024 aan ALLE graad 7 leerders in Bloemfontein die geleentheid om deel te wees van 'n Wiskunde ervaring wat verseker nie gemis moet word nie!

Beskikbare plekke word vinnig opgeraap.

Venue 1: Universitas Geloofsentrum
Venue 2: Jim Fouché Hoërskool
Venue 3: Fichardtpark Hoërskool
Venue 4: Winterstraat 8, Dan Pienaar (agter Willem Postma)

Super opgewonde om my passie vir Wiskunde met julle te deel en julle SLAGGEREED te kry vir alle uitdagings van Hoërskool wiskunde!

Registrasie vir 2024 sluit 26 Januarie 2024!!!

Kom ervaar die verskil!
Nicolaas Slabbert
Unic Mathematics
083 631 5824
www.unicmaths.co.za

Ons wens graag vir oud-Tjokkie, Cara Stevens, baie geluk met haar uitmuntende prestasie! Sy was in 2018 ‘n Gr. 7-leerlin...
22/01/2024

Ons wens graag vir oud-Tjokkie, Cara Stevens, baie geluk met haar uitmuntende prestasie! Sy was in 2018 ‘n Gr. 7-leerling by Tjokkies.

Sy het aan Eunice gematrikuleer en 100% vir Wiskunde behaal. Sy gaan Ingeneurswese in Stellenbosch studeer.

Cara het vandag kom dankie sê vir Tjokkies, en in besonder aan Mnr. Nicolaas Slabbert, vir sy aandeel tot haar sukses.

Ons is baie trots op jou briljante uitslae. Nou weet hulle wat ons weet!
💯 🧮

Eunice High School

HULLE WEET NIE WAT ONS WEET NIE!UNIC MATHEMATICS!!!NOU WEET HULLE!📢WISKUNDE GRAAD 7📢Kom vind self uit watter verskil Uni...
21/01/2024

HULLE WEET NIE WAT ONS WEET NIE!

UNIC MATHEMATICS!!!

NOU WEET HULLE!

📢WISKUNDE GRAAD 7📢

Kom vind self uit watter verskil Unic Maths aan jou selfvertroue en liefde vir wiskunde kan doen!

Laaste week om betyds te registreer vir program wat die week van die 29ste Januarie 2024 afskop!!

Unic Maths bied in 2024 aan ALLE graad 7 leerders in Bloemfontein die geleentheid om deel te wees van 'n Wiskunde ervaring wat verseker nie gemis moet word nie!

Beskikbare plekke word vinnig opgeraap.

Venue 1: Universitas Geloofsentrum
Venue 2: Jim Fouché Hoërskool
Venue 3: Fichardtpark Hoërskool
Venue 4: Winterstraat 8, Dan Pienaar

Super opgewonde om my passie vir Wiskunde met julle te deel en julle SLAGGEREED te kry vir alle uitdagings van Hoërskool wiskunde!

Registrasie vir 2024 sluit 26 Januarie 2024!!!

Kom ervaar die verskil!
Nicolaas Slabbert
Unic Mathematics
083 631 5824
www.unicmaths.co.za

📢WISKUNDE GRAAD 7📢Registrasie vir 2026 nou oop🙌Unic Maths bied in 2026 aan ALLE graad 7 leerders in Bloemfontein die gel...
19/01/2024

📢WISKUNDE GRAAD 7📢

Registrasie vir 2026 nou oop🙌

Unic Maths bied in 2026 aan ALLE graad 7 leerders in Bloemfontein die geleentheid om deel te wees van 'n Wiskunde ervaring wat verseker nie gemis moet word nie!

Beskikbare plekke word vinnig opgeraap.

Venue 1: Fichardtpark Hoërskool
Venue 2: Winterstraat 8, Dan

Super opgewonde om my passie vir Wiskunde met julle te deel en julle SLAGGEREED te kry vir alle uitdagings van Hoërskool wiskunde!

Registrasie nou vir 2026!!!!

Kom ervaar die verskil!
Nicolaas Slabbert
Unic Mathematics
083 631 5824
www.unicmaths.co.za

📢WISKUNDE GRAAD 7📢Unic Maths bied in 2024 aan ALLE graad 7 leerders in Bloemfontein die geleentheid om deel te wees van ...
17/01/2024

📢WISKUNDE GRAAD 7📢
Unic Maths bied in 2024 aan ALLE graad 7 leerders in Bloemfontein die geleentheid om deel te wees van van 'n Wiskunde ervaring wat verseker nie gemis moet word nie!
Beskikbare plekke word vinnig opgeraap. Klasse skop die week van 29 Januarie 2024 af.

Venue 1: Universitas Geloofsentrum
Venue 2: Jim Fouché Hoërskool
Venue 3: Fichardtpark Hoërskool
Venue 4: Winterstraat 8, Dan Pienaar

Super opgewonde om my passie vir Wiskunde met julle te deel en julle SLAGGEREED te kry vir alle uitdagings van Hoërskool wiskunde! Registrasie vir 2024 sluit 26 Januarie 2024!!!

Kom ervaar die verskil!
Nicolaas Slabbert
Unic Mathematics
083 631 5824
www.unicmaths.co.za

📢AANDAG ALLE graad 7 leerders van Willem Postma en Oranje📣Unic Maths bring die die graad 7 wiskunde program nou ook Noor...
13/01/2024

📢AANDAG ALLE graad 7 leerders van Willem Postma en Oranje📣
Unic Maths bring die die graad 7 wiskunde program nou ook Noorde toe!!! Winterstraat 8, Dan Pienaar is die tuiste van Unic Mathematics op Donderdae 17:30 - 18:30 met ongelukkig beperkte plekke wat beskikbaar is🙈
Klasse begin 01 Februarie 2024.
Bespreek jou plek nou!!!

Alle graad 7 leerders in Bloemfontein welkom om te deel in die UNIEKE ervaring van wiskunde ekstraklasse saam met mnr. N...
10/01/2024

Alle graad 7 leerders in Bloemfontein welkom om te deel in die UNIEKE ervaring van wiskunde ekstraklasse saam met mnr. Nicolaas Slabbert van Unic Maths. Klasse is besig om vinnig vol te raak. Bespreek nou jou plek om terleurstelling te voorkom!

Address

Bloemfontein

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Unic Maths posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Unic Maths:

Share