CMG Vervoer

CMG Vervoer Contact us for all your transport, truck and maintenance needs.

22/05/2026
Kontak CMG vir al jou herstel-, hidrouliese en vervoerbehoeftes!
12/05/2026

Kontak CMG vir al jou herstel-, hidrouliese en vervoerbehoeftes!

Goeie nuus!Ons bied nou MOBIELE HIDROULIESE DIENSTE aan en kom na jou, waar jy ook al is: in die landerye, by jou werksw...
17/04/2026

Goeie nuus!

Ons bied nou MOBIELE HIDROULIESE DIENSTE aan en kom na jou, waar jy ook al is: in die landerye, by jou werkswinkel, en op die plaas.

Kontak Marius by [email protected] of 060 371 3891.

Kontak ons vir al jou vervoer- of instandhoudingsbehoeftes.Bel of Whatsapp: 060 371 3891E-pos: cmgvervoer@gmail.com     ...
18/02/2026

Kontak ons vir al jou vervoer- of instandhoudingsbehoeftes.

Bel of Whatsapp: 060 371 3891
E-pos: [email protected]

Baie vragte, baie kilometers, en baie dankbaarheid. Dankie vir julle ondersteuning. Geseënde Feestyd!
22/12/2025

Baie vragte, baie kilometers, en baie dankbaarheid. Dankie vir julle ondersteuning. Geseënde Feestyd!

Ons deel binnekort GROOT nuus! Kan jy raai wat dit is?
17/12/2025

Ons deel binnekort GROOT nuus! Kan jy raai wat dit is?

Kontak ons vandag vir 'n gratis kwotasie vir al jou vrag- of instandhoudingsbehoeftes: 060 371 3891 of cmgvervoer@gmail....
28/11/2025

Kontak ons vandag vir 'n gratis kwotasie vir al jou vrag- of instandhoudingsbehoeftes: 060 371 3891 of [email protected]

CMG Vervoer in aksie!Hier is Lucky Semela deel van die laaiproses van mielies wat op pad Rustenburg toe was. Kontak ons ...
13/11/2025

CMG Vervoer in aksie!

Hier is Lucky Semela deel van die laaiproses van mielies wat op pad Rustenburg toe was.

Kontak ons vandag vir 'n gratis kwotasie vir al jou vrag- of instandhoudingsbehoeftes: 060 371 3891 of [email protected]

Ons waardeer werknemers soos Desember wat verseker dat CMG Vervoer betroubaar bly, selfs aan die einde van die jaar!Kont...
06/11/2025

Ons waardeer werknemers soos Desember wat verseker dat CMG Vervoer betroubaar bly, selfs aan die einde van die jaar!

Kontak ons vandag vir 'n gratis kwotasie vir al jou vrag- of instandhoudingsbehoeftes: 060 371 3891 of [email protected]

Address

CMG Vervoer, 3Q25+X7W
Amersfoort
2490

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when CMG Vervoer posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to CMG Vervoer:

Share