Aliwal-Noord Skaalmodel Klub

Aliwal-Noord Skaalmodel Klub 'Never too late to have a happy childhood' Vir die afgelope 10 jaar is ons die skaalmodel versamelaars in Aliwal-Noord.

Ons maandelikse byeenkoms was by Frikkie op sy plaas - 11 Mei 2019. Wat 'n heerlike dag gewees. Die tema was plaas imple...
13/07/2019

Ons maandelikse byeenkoms was by Frikkie op sy plaas - 11 Mei 2019. Wat 'n heerlike dag gewees. Die tema was plaas implemente en trekkers, enige iets "Plaas".

Nou ene vir Kosie....uiteindelik klaar
02/06/2019

Nou ene vir Kosie....uiteindelik klaar

Franse Dinky Peugeot D3 Paneelwa. Was met 'n kwas geverf. Terug in sy oorspronklike kleur met "decal"
21/05/2019

Franse Dinky Peugeot D3 Paneelwa. Was met 'n kwas geverf. Terug in sy oorspronklike kleur met "decal"

Corgi toys Fiat 1800
21/05/2019

Corgi toys Fiat 1800

Nou is dit Andre Jacobs se b***t
08/05/2019

Nou is dit Andre Jacobs se b***t

Ene vir Kosie
14/04/2019

Ene vir Kosie

Nog een klaar
10/03/2019

Nog een klaar

Eindelik kry die Marklin 8003 M/Benz 300 Adenhauer sy b***t. Die oorspronklike kleur binne gekry.
28/01/2019

Eindelik kry die Marklin 8003 M/Benz 300 Adenhauer sy b***t. Die oorspronklike kleur binne gekry.

Dinky 236 Connaught restored for Jo Neser in Cape Town.
21/01/2019

Dinky 236 Connaught restored for Jo Neser in Cape Town.

Jaareind funksie by die Aliwal Klub. Dankie Blackie vir al die reelings. Ons het lekker gekuier. Die tema was "Diorama" ...
26/11/2018

Jaareind funksie by die Aliwal Klub. Dankie Blackie vir al die reelings. Ons het lekker gekuier. Die tema was "Diorama" en van die lede se oorspronklike idees.

Do.10 Nov. Ons maandelikse byeenkoms. Wat 'n heerlike kuier-aand. Nogal drie nuwe lede het kom aansluit. Baie welkom Wil...
14/11/2016

Do.10 Nov. Ons maandelikse byeenkoms. Wat 'n heerlike kuier-aand. Nogal drie nuwe lede het kom aansluit. Baie welkom Willem du Randt, Morne du Preez en Frikkie Tauber. Hoop julle gaan die byeenkomste geniet en lekker karrekies speel. Die tema was: Bring jou bes gerestoureerde model of 'n model wat jy die graagste wil restoureer. Baie dankie Johan Goosen vir 'n heerlike aand en jou pragtige opset.

Address

Aliwal North

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Aliwal-Noord Skaalmodel Klub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share