Dienste
Albertinia Meubelvervoer; Filosofies gesproke is hierdie meubel vervoer maatskappy nie net 'n hoogs suksesvolle besigheid wat geleë is in Albertinia langs die N2 hoofweg in die tuin roete nie, maar hulle strewe daarna om hulle kliënte tevrede te hou. Albertinia Meubelvervoer besef dat verhuising 'n baie stresvolle gebeurtenis is daarom probeer hulle dit so gemaklik as moontlik maak met hu
lle hoogs betroubare Afrikaans spreekende, opgeleide bestuuders en pakkers van hulle plattelandse omgewing. Hulle stel selfs die klient 'n keuse om self te pak of hulle kan die verpakking namens die klient doen. Verpakking behels inpak van die klient se klere, breekgoed, skulderye, glasware, banke ens in 'n hangkas boks. Enige banke word op aanvraag met plastiek verniet oorgetrek as deel van hulle kwaliteit diens. Kontak hulle gerus vir n kwotasie, deur een van die vorms in die 'Services News' boks aftelaai en te voltooi. Stuur dit dan terug aan Albertinia meubelvervoer. Glo my jy sal aangenaam verras word.
'Ons sien uit om U verhuising 'n stresslose gebeurtenis te maak.'