HM Vermiculture - Bethlehem Freestate

HM Vermiculture - Bethlehem Freestate Red Wiggler Worms, Vermitea, Vermicompost & Vita-Cast Pellets, Old kraal Manure & DIY Composting worm farms, fishing worms

16/05/2026

Klein erdwurm plaas wat vandag afgelewer word. Ons hardloop huidiglik n promo waar die 1ste 100 Kliënte wat belê in n erdwurm plaas n gratis geskenk ontvang en hierdie kliënt is die gelukkige wenner van n 5kg sak Vita-Cast Organic Fertiliser Pellets.

Moet nie uitmis of hierdie aanbod nie! Ons het groot gegaan en n klomp pryse om weg te gee. Bestel joune nog vandag om jou spot te claim. 0768211704. Onthou ons kan ook landswyd aflewer met Pudo!

Sien julle vandag by die Bethlehem Boeremark! ☀️​Ons is reg met al julle gunsteling HM Vermiculture produkte. Of jy nou ...
02/05/2026

Sien julle vandag by die Bethlehem Boeremark! ☀️
​Ons is reg met al julle gunsteling HM Vermiculture produkte. Of jy nou jou tuin 'n organiese hupstoot wil gee met ons Vita-Cast pellets of regmaak vir die volgende hengel-uitstappie met vars erdwurms – ons het dit alles hier!
​📍 Waar: Bethlehem Boeremark
⏰ Wanneer: Vandag!
​Kom groet gerus en kry jou organiese plantvoedsel direk by ons. Sien julle daar! 🌱🪱

Sien julle 2de Mei by die Bethlehem Boeremark, kom loer in en ondersteun die plaaslike produkte wat beskikbaar sal wees.
29/04/2026

Sien julle 2de Mei by die Bethlehem Boeremark, kom loer in en ondersteun die plaaslike produkte wat beskikbaar sal wees.

By HM Vermiculture BethlehemVerskaf ons die volgende:Ou kraal misErdwurm komposErdwurm TeeVita-Cast organiese pelletsErd...
29/04/2026

By HM Vermiculture Bethlehem
Verskaf ons die volgende:

Ou kraal mis
Erdwurm kompos
Erdwurm Tee
Vita-Cast organiese pellets
Erdwurm plase
Los erdwurms vir die hengelaars
"Red wigglers en African night crawlers beskikbaar"

Ons produkte is als organies, direk van die plaas af, geen chemiese blootstelling nie.

Kontak ons gerus op 0768211704 vir meer inligting en bestellings.

Ons lewer Maandag to Vrydag af in Bethlehem en kan landswyd courier met Pudo, gesels gerus met ons oor die opsies en voorwaardes.

Martin Jnr Boertjie Esterhuizen
22/04/2026

Martin Jnr Boertjie Esterhuizen

Healthy soil doesn't have an "off-season!" 🐛✨​No matter the time of year, your garden always needs the nutrient-rich pow...
22/04/2026

Healthy soil doesn't have an "off-season!" 🐛✨
​No matter the time of year, your garden always needs the nutrient-rich power of HM Vermiculture worm castings. From strengthening roots in the winter to boosting blooms in the summer, our castings keep your soil alive and thriving 365 days a year.
​Perfect for:
​Year-round lawn maintenance 🏡
​Strengthening indoor & outdoor plants 🌿
​Preparing flower beds for every season 🌸
Price- R100/10kg (20L)
​Support local Bethlehem expertise and give your garden the best!
​📍 Based in Bethlehem
📦 National delivery available via Pudo!
​📞 Call/WhatsApp to order: 076 821 1704

Maak reg vir die naweek by die dam! 🎣​Moenie dat die "groot ene" wegkom nie. Ons verskaf top-gehalte 🪱 vars voorraad vir...
12/04/2026

Maak reg vir die naweek by die dam! 🎣
​Moenie dat die "groot ene" wegkom nie. Ons verskaf top-gehalte 🪱 vars voorraad vir jou volgende hengeluitstappie. Of jy nou mik vir kurper of baber, ons het die geheime bestanddeel vir jou hoek 🪱
​📍 Beskikbaar in Bethlehem.
📞 Skakel of WhatsApp ons by 0768211704 vir pryse en beskikbaarheid.
​HM Vermiculture – Ons help jou om meer te vang!

25/03/2026

Address

R714
Bethlehem
9701

Opening Hours

Monday 07:00 - 18:00
Tuesday 07:00 - 18:00
Wednesday 07:00 - 18:00
Thursday 07:00 - 18:00
Friday 07:00 - 18:00
Saturday 08:00 - 15:00

Telephone

+27768211704

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when HM Vermiculture - Bethlehem Freestate posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to HM Vermiculture - Bethlehem Freestate:

Share