Gobabis B&B Trucks and Spares Namibia cc

Gobabis B&B Trucks and Spares Namibia cc Rebuilt & Used Trucks- Modifications & Exchange Units Truck Repairs; Call Outs; Services; Rebuilt; Modifications; Parts;

06/06/2019
Goeie Dag Hiermee wil die bestuur van B&B Trucks and Spares Namibia dit onder almal se aandag bring, dat die storie wat ...
27/03/2019

Goeie Dag

Hiermee wil die bestuur van B&B Trucks and Spares Namibia dit onder almal se aandag bring, dat die storie wat die ronte doen die afgelope tyd nie die waarheid nie.
B&B Trucks and Spares Namibia is steeds oop vir besigheid.

Indien enige verdere vra of onduidelikheid kontak gerus vir
Norman: 081 778 3914
Suzette: 081 778 3906

Ons sien uit om besigheid met enige iemand te doen.

Vriendlike Groete

M-Benz 1517 4 x 4 Game Driver Rebuild for Brandberg White Lady Lodge.With a happy Client we are proud to say B&B Trucks ...
17/10/2018

M-Benz 1517 4 x 4 Game Driver Rebuild for Brandberg White Lady Lodge.

With a happy Client we are proud to say B&B Trucks and Spares Namibia did this one.

B&B nuwe Advertensie bord. Dankie Vista Branding Gobabis vir julle puik diens en Norman en Alwyn vir die opsit van die b...
24/07/2018

B&B nuwe Advertensie bord. Dankie Vista Branding Gobabis vir julle puik diens en Norman en Alwyn vir die opsit van die bord.

Opbou/oor doen projek Die Mercedus Benz 1517 Before en after fotos Met trots gedoen deur ons Bekwame en Vriendlike perso...
11/08/2017

Opbou/oor doen projek
Die Mercedus Benz 1517
Before en after fotos
Met trots gedoen deur ons Bekwame en Vriendlike personeel.

Address

Roesener Street 11
Gobabis

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00

Telephone

+26462562220

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gobabis B&B Trucks and Spares Namibia cc posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Gobabis B&B Trucks and Spares Namibia cc:

Share