24/03/2026
π₯ GROOT NUUS vanaf Ballyhoo Marine! π₯
Ons is super opgewonde om te deel, dat ons tans besig is om βn splinternuwe Ballyhoo 23FT Baywhaler te bou vir Philip Erasmus! π€πͺ
Die bouwerk is reeds goed aan die gang en soos altyd gaan hierdie een iets besonders wees β sterk, stabiel en gebou vir die Weskus se toestande. πβ
En dit raak nΓ³g beterβ¦ π
Hierdie beauty gaan aangedryf word deur twee Mercury 115HP enjins β dubbele krag vir maksimum werkverrigting en betroubaarheid! π₯π₯
Ons kan nie wag om die finale produk te wys nie β hou hierdie spasie dop vir meer updates soos ons vorder! π
Philip, dankie vir jou vertroue β ons bou haar met trots! π