26/11/2014
Wil u weg gaan op vakansie maar wil nie u plot, werkswinkkel, besigheid of huis alleen los nie???
Maak gerus gebruik van ons betroubare, profesionele en bekostigbare wag dienste. Ons instaleer ook "Mag Touch" punte vir printouts van tye wat patrolie gedoen word en om na te gaan. Met meer as 18 jaar se professionele ondervinding. SIRA geregistreurd, Wel opgeleide en Gegradeurde Wagte. Kontak vandag vir die beste tariewe en dienste wat bekombaar is in die Vaaldriehoek. Ons instaleer, herstel en vervang ook Alarms, Hek en Garage Motors en CCTV kameras teun die beste pryse in die Vaal Driehoek. Moet nie wag tot daar eers n inbraak is voor sekuriteit oorweeg word nie. Kontak gerus 083 571 5280 vir n gratis kwotasie.