Hastig se donkiewaens

Hastig se donkiewaens Donkiekarretjies vir troues,partytjies, matriekafskeid en enige ander geleentheid. Koedoewa ideaal vir spanbou,partytjies en toere rondom Soutpan. 16 mense

Ons bied spesiale geleentheid vir kantoorfunksies en spanbou met groot koedoewa. Bring eie drink- en eetgoed of reel vooraf vir platters. Donkiekarre ideaal vir troues, kiderpartytjies en enige spesiale geleenthede. Skakel gerus vir kwotasie by 0799324788 of epos by [email protected].

Een van die dae is Grietjie en Meraai ook by mark.
23/05/2021

Een van die dae is Grietjie en Meraai ook by mark.

Uitgevat vir n egte plaastroue. Hastig met sy vet lyf en al.
28/03/2021

Uitgevat vir n egte plaastroue. Hastig met sy vet lyf en al.

Baie geseende Kersfees aan al ons maatjies, vriende en familie. Mag julle hierdie dag baie geniet. Hastig en sy span het...
25/12/2020

Baie geseende Kersfees aan al ons maatjies, vriende en familie. Mag julle hierdie dag baie geniet. Hastig en sy span het vroeg vanmore al hulle wortels vir Kersfees gekry. Sien julle weer die 2de Januarie op ons spesiale plekkie by Langenhoven Langenhoven Mark/MarketLangenhoven Mark/MarketLangenhoven Mark/Market

EET uit my hand. Nou net begin leer om karretjie Te trek.
26/10/2020

EET uit my hand. Nou net begin leer om karretjie Te trek.

Goeie nuus maats. Die mark maak Saterdag oop. Hastig kan nie meer wag om julle te sien nie. Hy sien so uit na sy Saterda...
28/07/2020

Goeie nuus maats. Die mark maak Saterdag oop. Hastig kan nie meer wag om julle te sien nie. Hy sien so uit na sy Saterdag oggend pannekoek. Hoop om julle almal spoedig weer vir n draai Te vat.

Wil nie he ons moet iewers heen ry sonder hulle. Staan die hele pad toe.
17/06/2020

Wil nie he ons moet iewers heen ry sonder hulle. Staan die hele pad toe.

All 10 Donkies bymekaar. Mooste gesig. Bles Donkies raak elke dag makker.
06/06/2020

All 10 Donkies bymekaar. Mooste gesig. Bles Donkies raak elke dag makker.

Hoe Dan nou anders. Ons Moes net Donkie maskers kry. Dankie Wilna Da Costa. All ry ons nie nou Donkies nie, DRA ons dit ...
15/05/2020

Hoe Dan nou anders. Ons Moes net Donkie maskers kry. Dankie Wilna Da Costa. All ry ons nie nou Donkies nie, DRA ons dit ten minste elke dag. Mis al ons maatjies.

11/03/2020
29/02/2020

Hastig Se wa sal nie vanoggend by Langenhovenpark mark wees vandag. Jammer vir maar ons sien julle Vrydagaand en weer Saterdagoggend.

More maats. Ons is vandag by Urth Garden Centre anderkant Noordstad. Kom kuier gerus en bederf mamma met n heerlike bord...
08/09/2019

More maats. Ons is vandag by Urth Garden Centre anderkant Noordstad. Kom kuier gerus en bederf mamma met n heerlike bord gekookte kos. Stalletjies en vele meer. Sien julle daar.

MOOISTE geskenk in my hele lewe. Kyk na die detail dan sal julle besef hoe ongelooflik hierdie kunstenaar is.
27/07/2019

MOOISTE geskenk in my hele lewe. Kyk na die detail dan sal julle besef hoe ongelooflik hierdie kunstenaar is.

Address

Waschbank
Soutpan
9356

Telephone

+27799324788

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hastig se donkiewaens posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Hastig se donkiewaens:

Share