Lap en Lint Borduurgenot

Lap en Lint Borduurgenot Ribbon embroidery designs, ribbons, thread, machine embroidery

Whatsapp 076 713 7493 of bestel op www.lapenlintborduurgenot.co.za (kliek op Machine Embroidery of Baby Accessories vir ...
30/04/2026

Whatsapp 076 713 7493 of bestel op www.lapenlintborduurgenot.co.za (kliek op Machine Embroidery of Baby Accessories vir dummyclips). Laat asb 3 - 4 weke toe voor baba se verwagte datum om voorsiening te maak vir die afhandeling daarvan.

Dankie Lettie Jagals vir jou bestelling.
Spoegdoeke @ R125 elk (Glodina doek met naam, prentjie en materiaal rand)
Dummyclip R110 (nie deel van hierdie bestelling)

Ek is in Pretoria Tuine en stuur landwyd via Courier Guy/Pudo/Postnet. Ek gebruik ook RGR Couriers (hulle werk net in Gauteng). Kan ook by my afgehaal word.
**Pryse onderhewig aan verandering
**Kleure/patrone van materiaal mag verskil van fotos

Whatsapp 076 713 7493 of bestel op www.lapenlintborduurgenot.co.za (kliek op Machine Embroidery).   Laat asb 3 - 4 weke ...
18/04/2026

Whatsapp 076 713 7493 of bestel op www.lapenlintborduurgenot.co.za (kliek op Machine Embroidery). Laat asb 3 - 4 weke toe voor baba se verwagte datum om voorsiening te maak vir die afhandeling daarvan.

Dankie Heleen le Grange vir jou bestelling.
Spoegdoeke @ R125 elk (Glodina doek met naam, prentjie en materiaal rand)
Troetelkussing @ R130 elk (handdoekmateriaal met speelgoedstopsel)
Dummyclip @ R110 elk (nie deel van hierdie bestelling)

Ek is in Pretoria Tuine en stuur landwyd via Courier Guy/Pudo/Postnet. Ek gebruik ook RGR Couriers (hulle werk net in Gauteng). Kan ook by my afgehaal word.

**Pryse onderhewig aan verandering
**Kleure/patrone van materiaal mag verskil van fotos

Whatsapp 076 713 7493 om te bestel.  Laat asseblief 3 - 4 weke toe vir afhandeling van die bestelling.Dankie Gina, vir j...
13/04/2026

Whatsapp 076 713 7493 om te bestel. Laat asseblief 3 - 4 weke toe vir afhandeling van die bestelling.

Dankie Gina, vir jou bestelling.

Spoegdoeke @ R125 elk (sluit Glodina doek met naam, prentjie en materiaal randjie in)
0-3 maande Converse booties R130 (nie deel van hierdie bestelling, slegs 1 paar oor)

Ek is in Pretoria Tuine en stuur landwyd via Courier Guy/Pudo/Paxi/Postnet en RGR Couriers. (RGR Couriers werk slegs in Gauteng). Kan ook by my afgehaal word.

**Pryse onderhewig aan verandering
**Kleure/patrone van materiaal randjies mag verskil van fotos

Watter teleurstellende nuus om te ontvang.Di van Niekerk (Dicraft) gaan haar besigheid soos dit huidig bestaan sluit.  D...
11/04/2026

Watter teleurstellende nuus om te ontvang.
Di van Niekerk (Dicraft) gaan haar besigheid soos dit huidig bestaan sluit. Die hoƫ USA invoer tariewe het dit vir haar ontmoontlik gemaak om verder aan te gaan.

Sy gaan wel nog steeds ontwerp en digitale patrone en instruksies doen, maar die drukwerk van haar ontwerpe en kleur van haar linte, druk van haar boeke, gaan nie meer gebeur nie,

Met ander woorde, indien jy enigiets van haar nog wil aankoop, laat weet my asseblief op 076 713 7493. Alle bestellings moet betaal word op die dag wat jy die bestelling plaas. Koerierfooie is ongeveer R135, afhangend van die gewig en dimensies van jou pakkie kan dit wel verander.

Haar finale voorraad opruiming begin vandag en sal aangaan tot einde April of middel Mei totdat elke bestelling geprosesseer is. Dit mag dalk bietjie langer vat as gevolg van die groot volumes wat sy nou moet verwerk.

Ek het nog enkele van haar produkte oor.
Hierdie is al die boeke wat ek nog beskikbaar het @ slegs R250 per boek - as dit uit is, is dit uit - first come, first serve

Flower Fairies (1 boek) , Ribbon Embroidery & Stump work (3 boeke oor) , Lintborduur en Stumpwerk (1 oor), Little Flowers (1 oor) , Roses in silk and organza ribbon (2 oor), Little Flowers in silk and organza ribbons (1 boek)

Bolle wolle of kosmaak?  Ag wat, kwilt liewer ...Quilters Basket se 110 cm wyd katoen @ R168 per meter.Whatsapp 076 713 ...
01/04/2026

Bolle wolle of kosmaak? Ag wat, kwilt liewer ...

Quilters Basket se 110 cm wyd katoen @ R168 per meter.
Whatsapp 076 713 7493 of bestel op www.lapenlintborduurgenot.co.za (klik op Quilters Basket, die wol materiaal is op bladsy 2 en die kos op bladsy 3)

Laat weet my asb op whatsapp watter materiaal jy wil aankoop, sodat ek kwotasie van Courier Guy kan aanvra voordat die aankoop gefinaliseer word.

**Pryse onderhewig aan verandering
**Koeriefooie onderhewig aan verandering vanaf 1 April 2026
**Kleure mag verskil van fotos

Die mooiste mooi materiaal van Quilters Basket, dit het die kwilters gemeenskap behoorlik op hol- 110cm wyd,  100 % kato...
29/03/2026

Die mooiste mooi materiaal van Quilters Basket, dit het die kwilters gemeenskap behoorlik op hol- 110cm wyd, 100 % katoen @ slegs R168 per meter.

Whatsapp 076 713 7493 of bestel online op www.lapenlintborduurgenot.co.za (kliek op Quilters Basket, kyk op bladsy 2 en 3)

Laat weet my watter materiaal jy wil koop, en ek sal dan vir jou 'n kwotasie van Courier Guy aanvra vir aflewering (Quilters Basket gebruik net Courier Guy)

**Alle pryse onderhewig aan verandering
**Koerierpryse verander op 1 April 2026

Whatsapp 076 713 7493 of bestel op www.lapenlintborduurgenot.co.za.  Laat asb 3 - 4 weke toe voor baba se verwagte datum...
22/03/2026

Whatsapp 076 713 7493 of bestel op www.lapenlintborduurgenot.co.za. Laat asb 3 - 4 weke toe voor baba se verwagte datum vir die afhandeling van die bestelling.

Dankie Sanet Cassell vir jou bestelling
Spoegdoeke @ R125 elk (Glodina doek met naam, prentjie, materiaal rand)
Dummyclip R110 (nie deel van hierdie bestelling)

Ek is in Pretoria Tuine en stuur landwyd via Courier Guy/Postnet/Pudo. Ek gebruik nou ook RGR Couriers, hulle deel net met Gauteng aflewerings. Kan ook by my afgehaal word.

**Pryse onderhewig aan verandering
**Kleure/patrone van materiaal randjies mag verskil van fotos

Whatsapp 076 713 7493 of bestel online op www.lapenlintborduurgenot.co.za.  Laat asb 3 - 4 weke voor baba se verwagte da...
21/03/2026

Whatsapp 076 713 7493 of bestel online op www.lapenlintborduurgenot.co.za. Laat asb 3 - 4 weke voor baba se verwagte datum toe vir afhandeling van bestelling.

Dankie Christie Botes vir jou bestelling.
Spoegdoeke @ R125 elk (Glodina doek, met naam, prentjie en randjie)
Dummyclip R110 (nie deel van hierdie bestelling)
Waslappe R45 elk (kleur hang af van beskikbaarheid)

Ek is in Pretoria Tuine en stuur landwyd via Courier Guy/Postnet/Pudo. Ek gebruik nou ook RGR Couriers, hulle diens net Gauteng area. Kan ook by my afgehaal word.
**Kleure/patrone van randjies mag verskil van fotos.
**Pryse onderhewig aan verandering

Whatsapp 076 713 7493 of bestel online op www.lapenlintborduurgenot.co.za.  Laat asb 3 - 4 weke voor baba se verwagte da...
20/03/2026

Whatsapp 076 713 7493 of bestel online op www.lapenlintborduurgenot.co.za. Laat asb 3 - 4 weke voor baba se verwagte datum toe vir afhandeling van bestelling.

Dankie Annalise Stols vir jou bestelling.
Spoegdoeke @ R125 elk (Glodina doek, met naam, prentjie en randjie)

Ek is in Pretoria Tuine en stuur landwyd via Courier Guy/Postnet/Pudo. Kan ook by my afgehaal word.

**Kleure/patrone van randjies mag verskil van fotos.
**Pryse onderhewig aan verandering

Whatsapp 076 713 7493 of bestel online op www.lapenlintborduurgenot.co.za.  Laat asb 3 - 4 weke voor baba se verwagte da...
16/03/2026

Whatsapp 076 713 7493 of bestel online op www.lapenlintborduurgenot.co.za. Laat asb 3 - 4 weke voor baba se verwagte datum toe vir afhandeling van bestelling.

Dankie Ina van der Walt vir jou bestelling.

15/03/2026

Dummyclip R110 (nie ingesluit by die bestelling.

Ek is in Pretoria Tuine en stuur landwyd via Courier Guy/Postnet/Pudo. Kan ook by my afgehaal word.

**Kleure/patrone van randjies mag verskil van fotos.
**Pryse onderhewig aan verandering

Address

776 Hanny Street
Pretoria
0082

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00

Telephone

27767137493

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lap en Lint Borduurgenot posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share