01/12/2024
🐸PaddaNag 2024🐸
Dis amper tyd, 7 Des 2024. Kom geniet n aand saam die kinders en leer ook van Paddas in ons area.
Kaartjies besikbaar by BusBook.co.za Ry saam die bus vanaf Kolonnade Shopping Centre of Menlyn Park Shopping Centre.
GROOT PRET vir die hele gesin!
🐸Moenie PaddaNag 2024 mis nie, slegs 1 keer per jaar!