Andre4x4

Andre4x4 Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Andre4x4, Pretoria.

AndrΓ© de Villiers presents the kykNET series "4x4 met Andre", offers 4x4 training & leads 4x4 safaris.

4x4 met Andre - Elke Maandag aand om 17:30 op kykNET, kanaal 144.

03/06/2026

π——π—œπ—˜ π—π—¨π—‘π—œπ—˜-π—¨π—œπ—§π—šπ—”π—ͺπ—˜ 𝗩𝗔𝗑 𝗒𝗑𝗦 π—šπ—’π—¨π—˜ 𝗝𝗔π—₯π—˜ π—§π—¬π——π—¦π—žπ—₯π—œπ—™ π—œπ—¦ 𝗑𝗒𝗨 π—•π—˜π—¦π—žπ—œπ—žπ—•π—”π—”π—₯!

Ons Junie-uitgawe is hier β€” vars, warm en vol stories, rubrieke, herinneringe en praktiese leesstof vir mense in hul goue jare.

In hierdie uitgawe gesels ons onder meer met Sonja Herholdt, kuier ons oor koffie saam met Riaan Cruywagen, vat ons die grondpad saam met AndrΓ© 4X4, en deel Ansie Kruger waardevolle perspektief oor veiligheid en gemoedsrus.

Daar is ook artikels oor leefstyl, gesondheid, aftrede, erfenis, stories uit die hartland, lesersbydraes en nog baie meer.

ONS GOUE JARE TYDSKRIF is geskep vir mense wat hou van goeie Afrikaans, mooi stories, nugtere raad en inhoud met hart.

Lees die Junie-uitgawe hier:
https://retirementzone.org/index.php/tydskrif /1/

Daar is ’n groot verskil tussen β€œdit werk”…en β€œdit werk reg”.Dis gewoonlik daai verskil wat jy voelwanneer die roete beg...
03/06/2026

Daar is ’n groot verskil tussen β€œdit werk”…
en β€œdit werk reg”.

Dis gewoonlik daai verskil wat jy voel
wanneer die roete begin moeilik raak.

Seikel 4x4 SA

🌐 www.seikel.co.za

πŸ‘€ 4x4 Met Andre seisoen 5 is om die draai en Ons wys binnekort alles…Maar eers:πŸ‘‡ Wat d**k jy was die moeilikste deel van...
02/06/2026

πŸ‘€ 4x4 Met Andre seisoen 5 is om die draai en Ons wys binnekort alles…

Maar eers:
πŸ‘‡ Wat d**k jy was die moeilikste deel van NamibiΓ«?
Sand
Berge
Hitte
Lang afstande

As jy nou kon ry… waarheen gaan jy?🏜️ Namibië🌊 Kus⛰️ Berge🌿 BosMet Bush Lapa maak dit nie saak nie - jy’s reg vir enige ...
01/06/2026

As jy nou kon ry… waarheen gaan jy?

🏜️ Namibië
🌊 Kus
⛰️ Berge
🌿 Bos

Met Bush Lapa maak dit nie saak nie - jy’s reg vir enige van hulle.

πŸ‘‡ Los jou antwoord + tag iemand wat saam moet ry!

www.bushlapa.com

BushLapa Paarl
Bush Lapa Offroad Caravans


Nie bang vir die roete nie!Wanneer die pad ru raak, is dit nie die tyd vir twyfel nie.Wildog Accessories - 4x4 Products ...
30/05/2026

Nie bang vir die roete nie!

Wanneer die pad ru raak, is dit nie die tyd vir twyfel nie.
Wildog Accessories - 4x4 Products is gebou vir daardie oomblikke.

🌐 https://wildog.co.za/

Gebou vir die pad wat nie maklik is nie.Party roetes toets nie net jou voertuig nie…hulle toets jou besluitneming, jou b...
29/05/2026

Gebou vir die pad wat nie maklik is nie.

Party roetes toets nie net jou voertuig nie…
hulle toets jou besluitneming, jou beheer en jou vertroue.

Dis presies waar die Isuzu sy naam maak.
Van growwe grondpaaie tot tegniese hindernisse – hierdie is ’n voertuig wat nie terugstaan nie.

In Seisoen 5 sien ons hoe die Isuzu werklik presteer waar dit saak maak.
Nie net op papier nie… maar in die veld. πŸ’ͺ

Dankie aan ISUZU South Africa dat julle saam met ons die avontuur aanpak – ons sien uit na wat voorlΓͺ.

🌐 https://www.isuzu.co.za/


Die beste roetes is nie altyd op die kaart nie.Maar met 'n Bush Lapa Offroad Caravans, sal jy hulle altyd onthou!🌐 www.b...
27/05/2026

Die beste roetes is nie altyd op die kaart nie.

Maar met 'n Bush Lapa Offroad Caravans, sal jy hulle altyd onthou!

🌐 www.bushlapa.com

BushLapa Paarl


Alles op sy plek.En dit maak die verskil.SmartCap = waar kwaliteit saak maak.🌐 www.sa.rsismartcap.com                   ...
26/05/2026

Alles op sy plek.

En dit maak die verskil.

SmartCap = waar kwaliteit saak maak.

🌐 www.sa.rsismartcap.com


Wanneer ’n voertuig reg ry, weet jy dit dadelik.Geen vibrasie nie. Geen trek links of regs nie.Net ’n gladde, stabiele g...
25/05/2026

Wanneer ’n voertuig reg ry, weet jy dit dadelik.
Geen vibrasie nie. Geen trek links of regs nie.
Net ’n gladde, stabiele gevoel - soos dit moet wees.

Met Supa Quick gaan dit oor die detail!

Want dis hierdie goed wat bepaal hoe jou voertuig elke dag ry - op teer Γ©n grond.

Ry gemaklik. Ry reg. πŸ’ͺ

🌐 www.supaquick.com


…daar begin voorbereiding.Want wanneer jy ver van die dorp af is, tel betroubaarheid meer as ooit.Maak seker jou voertui...
22/05/2026

…daar begin voorbereiding.

Want wanneer jy ver van die dorp af is, tel betroubaarheid meer as ooit.

Maak seker jou voertuig is gereed vir die reis.

Gaan verken die Rema Tip Top South Africa and African Group-reeks, nou beskikbaar op Takealot: bit.ly/4becLSu

Address

Pretoria
0040

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Andre4x4 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Andre4x4:

Share