01/05/2025
Handgemaakte Paracord Swepe.
Groot verskeidenheid kleure beskikbaar van jou eie keuse.
(Lengtes kan wissel tussen 6ft-8ft-12tf, asook Gat-sak Swepe.
°
Sweep Slaan is ongelukkig ń passie en sport wat dood gaan in vandag se generasies. Dit is my insperasie om dit weer terug aan die lewe te bring.
Maar almal moet probeer, tenminste net een keer.
Dit is lekker, vermaaklik, en selfs ń goeie oefening.
°
Voordele van Paracord Swepe:
- Goedkoper as ń algemene Leer Sweep.
- Lig en maklik om te hanteer.
- Slaan makliker as ń Leer Sweep.
- Meer skuur bestand as ń Leer Sweep.
- UV en Water bestand, hy kan baie straf hanteer.
- Beskikbaar in ń groot verskeidenheid kleure, insluitend :
Plain - Oranje, Wit, Blou, Swart, Beige, Militêre Groen,
Helder Groen, Geel, Rooi, Pink, Burgundy, Camo.
Gemeng - Blou/Geel, Blou/Rooi, Blou/Swart, Rooi/Blou/Geel.
- Verskillende patrons kan op die handvatsel gebrei word op versoek.
°
Prys: R2,000 per Sweep. (Pryse mag verskil afhangend van die kleur en lengte)
Geleë in Kaapstad.
Verniet aflewering beskikbaar reg oor Suid Afrika.
°
Vir meer Informasie, of bestellings,
Kontak my via WhatsApp:
- 079_467_0742