Steenkamp Vetplant Kwekery

Call

Steenkamp Vetplant Kwekery Groot verskeidenheid vetplante teen billike pryse. Woonagtig te Polokwane.Koerier landswyd met The Courier Guy teen addisionele R150

🌵🪴🌿 Die volgende plante is beskikbaar. 🌿🪴🌵Skakel asb vooraf vir ‘n afspraak en om die hek oop te maak.Vir enige navrae k...
04/09/2026

🌵🪴🌿 Die volgende plante is beskikbaar. 🌿🪴🌵

Skakel asb vooraf vir ‘n afspraak en om die hek oop te maak.

Vir enige navrae kontak :

📱Tobie - 081 771 8840

📱Madeleine - 072 580 0928

📱Corlia - 083 287 1574

Pryse is op elke foto se beskrywing aangedui.Moenie uitmis nie!

Koerier of Pudo beskikbaar vanaf Polokwane📦 Koerier kostes is addisioneel op kliente se rekening.

🌵🪴🌵🪴🌵🪴🌵🪴🌵🪴🌵🌵🪴🌵🪴🌵

🌵🪴🌿Die kwekery is oop op afspraak🌿🪴🌵Skakel asb vooraf vir ‘n afspraak en om die hek oop te maak.Vir enige navrae kontak ...
29/08/2026

🌵🪴🌿Die kwekery is oop op afspraak🌿🪴🌵

Skakel asb vooraf vir ‘n afspraak en om die hek oop te maak.

Vir enige navrae kontak :

📱Tobie - 081 771 8840

📱Madeleine - 072 580 0928

📱Corlia - 083 287 1574

Die volgende plante is beskikbaar.Pryse is op elke foto se beskrywing aangedui.Moenie uitmis nie!

Koerier of Pudo beskikbaar vanaf Polokwane📦 Koerier kostes is addisioneel op kliente se rekening.

🌵🪴🌵🪴🌵🪴🌵🪴🌵🪴🌵🌵🪴🌵🪴🌵

10/08/2026
🌿 STEENKAMP VETPLANT KWEKERY IS WEER OOP! 🌵Ons is baie bly om met julle te deel dat Steenkamp Vetplant Kwekery weer oop ...
10/08/2026

🌿 STEENKAMP VETPLANT KWEKERY IS WEER OOP! 🌵

Ons is baie bly om met julle te deel dat Steenkamp Vetplant Kwekery weer oop is vir die publiek! 🥰🌱

Na Tobie se rugoperasie en ’n tyd van herstel , is ons dankbaar om weer aan die gang te wees en ons deure vir julle oop te maak , en hoop ons om sommer gou van ons bekende gesigte én nuwe vetplantliefhebbers te sien!. ❤️

Vir enige navrae of om ’n afspraak te maak, kontak ons gerus :
Tobie - 081 771 8840
Madeleine - 072 580 0928
Corlia - 083 287 1574

🌵 Ons het ‘n paar vetplante beskikbaar @ R30.00 elk

Ons sien uit daarna om weer van julle te hoor en julle by Steenkamp Vetplant Kwekery te verwelkom! 🌿💚

02/06/2026

🌿 Belangrike Kennisgewing aan ons gewaardeerde kliënte 🌿

Liewe kliënte en vriende,

Ons wil net graag almal gerusstel dat die kwekery nie toegemaak het nie. Ons handel egter tans nie, aangesien Tobie besig is om te herstel na sy hartklepvervangingsoperasie. Daar wag ook nog ’n rugoperasie binnekort.

Hierdie is ’n uitdagende tyd vir ons span, en daarom neem ons die nodige tyd om op Tobie se gesondheid en herstel te fokus.

Ons wil van harte dankie sê vir elke kliënt se ondersteuning, geduld, begrip en omgee. Julle boodskappe, gebede en goeie wense beteken ongelooflik baie vir ons.

Ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom sodra ons gereed is om die kwekery se deure weer oop te maak. Tot dan waardeer ons julle voortdurende ondersteuning.

Met opregte dankbaarheid,

🌱 Steenkamp Vetplant Kwekery -span

🌿Ons stal die naweek by Die Droom Dam (langs ou Soetdorings) uit , kom loer gerus by ons stalletjie in!🌿09:00 - 16:004 A...
02/04/2026

🌿Ons stal die naweek by Die Droom Dam (langs ou Soetdorings) uit , kom loer gerus by ons stalletjie in!🌿

09:00 - 16:00
4 April 2026

Groot verskeidenheid van plantjies
💥5cm potjies teen R10 elk💥

Vir enige navrae kontak gerus :

Tobie - 081 771 8840
Madeleine - 072 580 0928
Corlia - 083 287 1574

🪴🪴🪴🪴🌵🌵🌵🌵🌿🌿🌿🌿🪴🪴🪴🪴

Address

Plot 45 Doornbult
Polokwane
0699

Telephone

0817718840

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Steenkamp Vetplant Kwekery posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share