26/06/2025
Goeie naand almal.
Ek ry saterdag oggend vroeg deur met n Kia K2700 trokkie met n trailer met bitjie spasie oor Caledon toe en van daar af kaap toe en kom die selfde dag weer leeg terug.
Latweet as jy iets saam wil stuur of terug wil laat bring.
074 017 0007