Dream Big, Dream Vintage

Dream Big, Dream Vintage Ons maak kreukel klere vir kinders 1-12 en groot mense size XS- 5 XL. Courier/ Postnet Landswyd
Maak volgens jou liggaams bou ook....

22/10/2021
Scrunchies , scrunchies , scrunchies in enige kleur onder die son .....
22/10/2021

Scrunchies , scrunchies , scrunchies in enige kleur onder die son .....

Wat n awesome week was dit nie , lief vir wat ek doen 😁
22/10/2021

Wat n awesome week was dit nie , lief vir wat ek doen 😁

Bon bon rokkies volg jou grote en lengte.Orders kan gewatsup word aan Mandie 0662554447
08/10/2021

Bon bon rokkies volg jou grote en lengte.

Orders kan gewatsup word aan

Mandie 0662554447

Voorraad weer beskikbaar..Orders kan gewatsup word aan Mandie 0662554447
08/10/2021

Voorraad weer beskikbaar..

Orders kan gewatsup word aan

Mandie 0662554447

En dan natuurlik is my dogtertjie baaaaaaie bly want mamma hou haar in gedagte 😁Mense hoeveel scrunchies kan 1 dogtertji...
04/10/2021

En dan natuurlik is my dogtertjie baaaaaaie bly want mamma hou haar in gedagte 😁

Mense hoeveel scrunchies kan 1 dogtertjie nou wragtig kort 😁πŸ€ͺπŸ€¦β€β™€οΈπŸ˜πŸ€—πŸ˜›

Maar help bietjie met n fb naam vir die nuwe hobbie , ons kort n ander fb page vir dit ..πŸ€ͺ

Scrunchies R10 stuk
Scrunchies met punte/ struk R15 stuk.
Maak in enige kleur.
Kontak gerus:
Mandie 0662554447

Goeie dag dames en soooo het ek stelsel matig weer in die ding in begin spring πŸ€ͺ😁Net so n paar bestellings wat uit is la...
04/10/2021

Goeie dag dames en soooo het ek stelsel matig weer in die ding in begin spring πŸ€ͺ😁

Net so n paar bestellings wat uit is laas week.

Indien jy nie graag wil uit mis op nuwe lap, specials en nuwe voorraad nie join gerus ons watsup groep 😁

https://chat.whatsapp.com/KWf7DofyYp29GTHXJaE8wf

Address

Burgersfort
Limpopo
1150

Telephone

0662554447

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dream Big, Dream Vintage posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share