Doll boutique and accessories

Doll boutique and accessories Ek is in Kemptonpark en maak die popkleertjies vanaf November 2016 vir 'n ekstra inkomste om vir my gestremde dogter haar doeke en medikasie te kan koop.

Ek maak die kleertjies self en met baie liefde. My pop kleertjies is baie netjies en bekostigbaar.

Ek en my poppe en hulle popkleertjies wat ek maak.Ek maak die popkleertjies al vir 10jaar om vir my gestremde dogter te ...
04/06/2026

Ek en my poppe en hulle popkleertjies wat ek maak.
Ek maak die popkleertjies al vir 10jaar om vir my gestremde dogter te kan versorg. Die popkleertjies word met liefde deur myself gemaak en geniet elke oomblik daarvan.

04/06/2026
Mamma is so lief vir jou. Jy is altyd  so dankbaar vir alles. Altyd so liefdevol. Al wat jy vra is liefde. Vertel my elk...
31/05/2026

Mamma is so lief vir jou. Jy is altyd so dankbaar vir alles. Altyd so liefdevol. Al wat jy vra is liefde. Vertel my elke dag hoe lief jy vir my is. Dit beteken so baie vir my. Jy is my hele lewe.
Baie mense verstaan nie ons liefde vir mekaar nie maar jy is my engelkind en ek sal alles in my vermoƫ doen om vir jou te sorg.

23/05/2026
Barbie en Ken winterskleertjies. R35 vir 1 stelletjie. Ek is in kemptonpark en courier oral in die land. Kontak my op 08...
17/05/2026

Barbie en Ken winterskleertjies.
R35 vir 1 stelletjie.
Ek is in kemptonpark en courier oral in die land.
Kontak my op 082 3362848

Babapop kleertjies Nagklere R50 elkJapon R50 elkOnesie R50 elkSweetpakkie R50 elkRokkie met broekie R50 vir stelletjie E...
14/05/2026

Babapop kleertjies
Nagklere R50 elk
Japon R50 elk
Onesie R50 elk
Sweetpakkie R50 elk
Rokkie met broekie R50 vir stelletjie
Eenstuk broek pakkie R50 elk
2 x doeke R50
Ek is in kemptonpark en courier oral in die land.
Kontak my op 082 3362848

Address

Kempton Park

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Doll boutique and accessories posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share